Handré Pollard is een van drie agterspelers – saam met Faf de Klerk en Willie le Roux – op die Springbokke se plaasvervangersbank ingesluit.
Alles vir die sleutelwoord "Springbokke"
Bokke het kans om iets spesiaals te doen – Rassie
“Wanneer jy iets groots wil vermag, gaan dit nooit in perfekte situasies wees nie.”
Bokke swyg nog oor bankkrag
Die Springbokke hou tans vir Frankryk aan die raai: Gaan daar vyf, ses of sewe voorspelers op die Suid-Afrikaners se plaasvervangersbank in Parys wees?
Faf vuur en vlam vir Frankryk-toets
“Antoine [Dupont] is ʼn wonderlike speler en hy gee vir Frankryk baie selfvertroue op die rugbyveld. Ons berei egter voor om teen ʼn span te speel en nie individuele spelers nie.”
WB-kwarteindbepalings is bekend
Suid-Afrika sal saam met Ierland, Frankryk, Nieu-Seeland, Wallis, Fidji, Engeland en Argentinië sake in die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-toernooi uitspook.
ʼn Bieliestryd wink tussen Bokke en Hane
“Net soos wat Frankryk in sy vermoëns op die speelveld glo, só glo ons ook in ons spelers se vaardighede.”
Bokke bly skerp op die oefenveld
Ofskoon Ierland en Skotland nog vanaand in ʼn belangrike Groep B-wedstryd op die Stade de France moet speel, het die Springbokke die Wêreldbeker-kwarteindstryd in visier.
Am gee Bok-afrigter dalk keuringskopseer vir kwarteind
Die 29-jarige Am is Maandag opgeroep as plaasvervanger vir die beseerde Makazile Mapimpi, net betyds vir die kwarteindronde gedurende die naweek van 14 en 15 Oktober.
Bokke tydelik bó in Groep B
Skotland sal nou ʼn barshou teen Ierland in die Stade de France moet speel om Suid-Afrika se kwarteindstrydpartytjie te bederf.
Springbokke kry hul bonuspuntsege
Dit was nie ʼn seepgladde vertoning nie, maar die Springbokke het sewe drieë teen Tonga in Marseille gedruk, terwyl Handré Pollard en Manie Libbok foutlose skopkelkievertonings gelewer het.
Daar is nog petrol in die Bok-tenk – Vermeulen
Duane Vermeulen meen dat die Springbokke nog nie op alle suiers in Frankryk gevuur het nie.
Pollard oor Sondag: ‘Ek gaan realisties wees’
Handré Pollard gaan allermins perfeksie verwag wanneer hy Sondag vir die eerste keer in 13 maande weer die Springboktrui oor sy kop trek vir die wedstryd teen Tonga in Marseille.
Wees realisties met Pollard, vra Nienaber
“Handré is ʼn topspeler en ons almal weet dit. Maar hy het vir ʼn volle 13 maande nie vir die Bokke gespeel nie – sy laaste toets was in Augustus 2022.”
Willie trek weer die toutjies op heelagter
Willie le Roux se visie op ʼn rugbyveld beteken dat hy geleenthede raaksien om drieë te druk. Nie net om ʼn individuele poging af te rond nie, maar ook om ʼn spanmaat in ʼn gaping weg te stuur.
Pollard dra no.10-trui teen Tonga
Manie Libbok is op die plaasvervangersbank vir die Springbokke se laaste Wêreldbeker-groepwedstryd in Marseille.
Sir Clive meen Bokke kan hulself skop
“Die harde werklikheid is dat die Springbokke in alle waarskynlikheid die kragmeting kon gewen het as Manie Libbok en Faf de Klerk met hul stelskoppogings in die kol was.”
‘Sorry, Suid-Afrika,’ twiet Rassie
SA Rugby se direkteur van rugby het op sosiale media beloof dat die Springbokke hul sokkies gaan optrek om hul ondersteuners trots te maak.
Iere sal moet beter speel, waarsku Farrell
“Dit is wonderlik om só ’n belangrike wedstryd vóór die uitkloprondes te wen. Ons weet nou hoe dit voel om staande in die drukkoker te bly, maar daar was nogtans ’n paar haakplekke teen Suid-Afrika.”
Iere was brekers by die afbreekpunte
“Ons het ʼn paar stelskoppunte gemis, maar dit was nie die enigste ding wat ons die wedstryd gekos het nie,” het Jacques Nienaber gesê.
Verspeelde kanse kniehalter Bokke
Die Bokke het darem al vantevore die Webb Ellis-trofee omhoog gehou nadat hulle ʼn groepfasewedstryd verloor het. Dinge gaan vorentoe egter nie veel maliker word nie.