Terwyl sommige dele van die land môre ʼn groot kans op oorstromings het, loop ander provinsies weer die risiko van wegholbrande.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Weerdiens"
Owerheid monitor situasie ná Rustenburg-damwal bars
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het daar plekke in die land die afgelope twee dae (Maandag en Dinsdag) tot byna 90 mm reënval ontvang.
Nog ʼn nat week voorspel
Waarskuwings vir swaar reën is boonop Maandag in Gauteng, Limpopo en die Oos-Kaap uitgereik.
Foto’s: Reusehaelkorrels ‘ongewoon’ vir Swartland
“Voëls het doodgelê en my bakkie is vol duike geslaan. Van die boere se gewasse het ook groot skade gely.”
Nog ʼn paar sopnat dae lê voor
Reënbuie het sedert verlede week reeds oor groot dele van die land uitgesak.
Nat naweek lê voor
Plekke in Noordwes, KwaZulu-Natal en Limpopo het Donderdag soveel as 30 mm reën aangeteken.
Pasop vir donderstorms hiér
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) waarsku dat die stormweer tot oorstromings in laagliggende gebiede, kwesbare formele en informele nedersettings, asook op brûe en paaie kan lei.
Reënweer in noordooste verwag
Die reënweer in die meeste van dié gebiede sal na verwagting tot Donderdag voortduur.
Weerdiens waarsku teen donderstorms, reën
Reën is Saterdagoggend oor die suidoostelike dele van KwaZulu-Natal voorspel voordat dit na verwagting teen laatoggend na die noordelike dele van die provinsie sal versprei.
Donderbuie kom vandeesweek vir Gauteng
Inwoners van Alberton het hulle gister tot sosiale media gewend nadat ʼn skielike donderbui oorstromings en dik lae hael veroorsaak het.
Groot gevaar vir brande op dié plekke
ʼn Hittegolf is boonop op pad na die noorde van die land, wat temperature tot so hoog as 40 °C tot gevolg sal hê.
Ergste hitte in jare tref Gauteng
Die kwik sal in sekere dele tot 37 °C styg.
Donderstorms, sneeu voorspel
“Motoriste moet versigtig op die gladde paaie ry en ook kennis daarvan neem dat die gure weersomstandighede hul sig op die pad kan belemmer,” waarsku die weerdiens.
Dis heerlike lente, maar koue nog nie verby
Kapenaars kan die naweek koue, nat en winderige weerstoestande verwag.
Weerdiens waarsku teen wind, brande dié naweek
Noord- en Wes-Kapenaars sal Sondag met ’n kouefront begroet word.
Dis heerlike lente(dag); warm weer kom
Die warm lentedag word voorafgegaan deur koue weersomstandighede en sneeu in dele van die Oos-Kaap.
Sneeu hiér voorspel
Temperature in die Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes, suidelike dele van KwaZulu-Natal en Gauteng sal Donderdag na verwagting daal.
Weerdiens waarsku teen koue, sneeu
Maksimum temperature in dié provinsies sal na verwagting tot onder 12 °C daal.
Winter nog nie verby
Saam met die kouefront kan inwoners in die Suidelike Halfrond Donderdag die laaste “supermaan” vir die jaar verwag.
Winterreën vir noorde van die land voorspel
“Dit gebeur soms dat daar ʼn reusewolk oor die land beweeg wat ligte reën tot gevolg het.”