Die weerdiens waarsku dat die sterk winde aan die kus skade aan formele en informele strukture, selfoontorings en kragkabels kan aanrig en selfs bome kan ontwortel.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Weerdiens"
Oorstromings, ontruimings en kragonderbrekings in die Kaap
Inwoners in sekere dele van die Wes-Kaap spook om (letterlik) kop bo water te hou nadat erge reënbuie oor die provinsie uitgesak het.
Kouefront op pad na Kaap
Die weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik teen ontwrigtende reën oor Kaapstad, die Kaapse Wynland en die westelike dele van die Overberg-distrik.
Nat naweek hiér verwag
Reënweer sal na verwagting teen Woensdag na KwaZulu-Natal en Mpumalanga versprei.
Reënvaluiterstes in SA al meer waarskynlik – studie
Volgens die navorsers sal Suid-Afrika na verwagting warmer word en dus meer geneig wees om droogtes te ondervind. Dit beteken egter nie dat die risiko van erge storms – tropiese siklone en intense donderstorms ingesluit – nie moontlik is nie.
Die winter is hier en dit gaan kóúd wees
Provinsies in die noordelike en oostelike dele van die land kan regmaak vir ʼn koue naweek namate temperature teen Vrydag verder gaan daal.
Kry die komberse; Kaap gaan binnekort bibber
“Dagtemperature sal na verwagting oor die suidelike helfte van die land daal en winterweer kan verwag word.”
Aliwal-Noord, Lady Grey onder wit komberse ná haelstorms
Beeldmateriaal wat op sosiale media gedeel is wys hoe motors deur wit lae oor die pad tussen Aliwal-Noord en Lady Grey probeer ry.
Swaar reën belemmer treindienste in Kaapstad
Die verwoestende reën in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap is skynbaar vir eers verby, maar kan nou elders voorkom.
Foto’s: Huise, paaie verspoel in die Oos-Kaap
Duisende mense moes reeds weens swaar reën verwyder word en drie word vermis.
Gevaarlike stormweer vir Kaap voorspel
Hoewel uitermatige reën in Maart ongewoon vir die Kaap is, waarsku die weerdiens teen kitsvloede en skade aan infrastruktuur.
Weerballonne oor Karoo ‘ʼn eerste’
Dié navorsing kan help om die weerstoestande in die Suidelike Halfrond beter te voorspel en ook die omvang van besoedeling te meet.
‘Ergste nog nie verby,’ sê weerdiens oor sikloon
“Enige druppel reën kan tot verdere oorstromings lei omdat die grond reeds versadig is van die swaar en aanhoudende reënval die afgelope paar weke. Die grond is nie in staat om nog reënwater te absorbeer nie.”
SA in tropiese storm se baan
Weerkenners voorspel dat die tropiese storm Freddy later vandeesweek tot ʼn tropiese sikloon kan versterk.
Beter weerdienste kan lewens, ekonomieë red
Gelukkig vir Suid-Afrikaners het sy weerdiens klaarblyklik reeds werk daarvan gemaak om die akkuraatste voorspellings en weerwaarskuwings so gou as moontlik aan mense deur te gee.
Nat herfs op hande
ʼn Akademikus sê die afgelope paar weke se swaar reën kan aan ʼn kombinasie van faktore toegeskryf word.
‘Watermassas nog onveilig weens reën’ – polisie
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Donderdag nog waarskuwings vir erge reën vir dele van die land uitgereik.
Limpopo, KZN kry oornag 200 mm reën
Reën in die sentrale en noordoostelike dele van die land is nog ver van opgeklaar, voorspel die weerdiens.
Weerdiens waarsku teen swaar reën
“Modder- en rotsstortings is ook moontlik.”
Nat paar dae lê vir SA voor
Tesame met die nat weerstoestande kan groot dele van die land ook koeler temperature deur die dag verwag.