Die nooddienste het onverpoos te werk gegaan om die bestuurder tussen End- en Rabiestraat te red. Sy het geen beserings in die oorstromingsvoorval opgedoen nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Weerdiens"
Einde van hittegolf in sig
Die SAWD sê meeste Suid-Afrikaners kan van Woensdag ʼn beduidende verskil in die temperatuur verwag.
Kiesers gewaarsku teen reën-, donderbuie
Reënbuie in die namiddag en donderbuie kan moontlik kiesers dié naweek van registrasiestasies weghou.
Ontwrigtende reënval in ses provinsies verwag
Daar is nog ʼn paar nat dae wat vir Suid-Afrikaners voorlê, maar teen die naweek behoort die voortdurende reën effe te bedaar.
Nóg swaar reën op pad
Die afgelope paar weke was inderdaad ʼn nat begin tot die nuwe jaar en die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê die reën gaan nog nie end kry nie.
Loop katvoet vir stormweer, sê Tshwane-nooddienste
Die Stad Tshwane se nooddienste doen ʼn beroep op Pretorianers om hulle te staal vir moontlike ontwrigtende reën Maandagaand.
Swaar reën op pad
Die gure weerstoestande en reënbuie wat na verwagting nog oor groot dele van die land gaan uitsak, het reeds 40 lewens in KwaZulu-Natal geëis en talle dakloos gelaat.
Hittegolf duur nog voort in dié provinsies
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê sommige van hierdie provinsies is ook vatbaar vir wegholbrande.
Hittegolf laat kwik tot rekordhoogtes styg
Dit was in ʼn stadium so warm dat sommige dele van die land by 47 °C gedraai het.
Hittegolf gaan SA’ners nog tot naweek laat sweet
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê hoë temperature sal vir die res van die week voortduur, maar verligting is op pad.
Nat naweek vir Wes-, Oos-Kaap
’n Afsny-laagdrukstelsel is vinnig aan’t ontwikkel en sal na verwagting reeds vanaand swaar reën in die Weskus meebring.
Foto’s: Haelkorrels so groot soos eiers aangemeld
Foto’s van tamaai haelkorrels wat in Gauteng, Noordwes en Mpumalanga geval het, is wyd op sosiale media gedeel.
Swaar reën, donderweer in noorde van die land
“Motoriste moet versigtig op die pad wees weens die stormweer wat hul sig kan belemmer.”
Eers hittegolf; nou waarsku weerdiens teen storms, brande
Die weerdiens het ʼn geel vlak 2-waarskuwing vir Maandag uitgereik teen erge donderstorms in die oostelike dele van die Vrystaat en die sentrale en suidoostelike dele van Noordwes.
Hittegolf gaan SA’ners laat sweet
Op sommige plekke in die binneland gaan die kwik op 36 °C draai voor temperature oor ʼn paar dae daarna weer sal normaliseer.
Nog woeste weer vir Kaap van storms voorspel
Ná ʼn week van stormwinde en reusegolwe moet die Kaapse provinsies hulle opnuut staal vir onstuimige weerstoestande.
Eerste donderweer van lente bring ook skade
Die eerste donderstorms van die lente wat Dinsdagmiddag die Vrystaat, Noordwes en Gauteng getref het, het groot windskade veroorsaak.
Kyk! Dit sneeu in September
Voordat lente ten volle posvat in Suid-Afrika moet die land eers ʼn paar kouefronte, en selfs sneeu, deurmaak.
Reën, wind en sneeu dié naweek in Kaapprovinsies verwag
Ontwrigtende sneeu word oor die naweek in hoogliggende gebiede in die Wes-Kaapse binneland, die noordelike en sentrale hoogliggende dele van die Oos-Kaap en die suidelike hoogliggende dele van die Noord-Kaap verwag.
Sterk wind, skadelike golwe en selfs sneeu vir die naweek voorspel
Sneeu sal na verwagting Sondag en Maandag oor dele van die Wes-Kaap uitsak, wat tot gevolg kan hê dat groot bergpasse gesluit moet word.