ʼn Koue front het groot dele van die land Donderdag laat bibber.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Weerdiens"
Foto’s: Lesotho toe onder sneeukombers
Koue weer kan tot Vrydag in groot dele van die land verwag word.
Stormagtige, koeler weer dán verwag
Die tempertuur sal na verwagting oor die sentrale en suidelike provinsies begin daal en sneeu word ook verwag.
Erge weerstoestande vir die Wes-Kaap voorspel
Rukwinde van tussen 65 km/h en 75 km/h tussen Tafelbaai en Kaap Agulhas word ook vroeg Sondagoggend verwag.
Weerwaarskuwings vir verskeie provinsies
Ons noodbestuurspanne is op bystand in die gebiede wat veral geneig is tot oorstroming.
Reën, winde tref die Kaap
In sommige dele van die Wes-Kaap het dit tot 66 mm gereën.
Swaar reën in dele van die land, maar Noord-Kaap steeds droog
Dele van die Oos-Kaap het reeds tot 44 mm reën ontvang.
Swaar donderstorms hiér verwag
Donderstorms, swaar reënval en moontlik sterk wind word later vandag vir die meerderheid provinsies verwag.
Só lyk temperature vir Kersdag
Die weerdiens het ook ’n waarskuwing aan vakansiegangers in dié provinsie uitgereik vir ’n hoë springgety.
Weerdiens waarsku teen sterk wind, deinings langs Kaapse kus
Golwe aan die Kaapse kus kan tot ses meter hoog wees, waarsku die weerdiens.
Reën duur voort
Swaar reënval sal nog Dinsdag voortduur in groot dele van die land.
Meer oorstromings in oostelike dele van land verwag
Groot gedeeltes van die land het die afgelope tien dae reën gekry.
Video: Mense dood, groot skade in KZN ná tornado, hewige storms
Die dodetal in KwaZulu-Natal staan op minstens twee ná Dinsdag se woeste storms. Daar word vanoggend met opruimingswerk voortgegaan terwyl skadebepalings ook in die gebied gedoen word.
Droogte dalk binnekort gebreek
Suid-Afrika kan binnekort swaar reën oor die hele land binne die volgende paar maande verwag.
Welkome reën in Kaapstad, paaie gesluit
Terwyl dit in groot dele in die noorde van die land so warm is dat die kraaie gaap, het dit Donderdagaand en vandag weer oor groot dele van Kaapstad gesous.
Binneland gaan swéét dié naweek
Maak reg vir ‘n warm naweek.
Só lyk die vooruitsigte vir reën
Suid-Afrikaners kan heel waarskynlik binnekort die eerste lentereën verwag maar moenie te gou die winterkaggelvure blus en die somersambrele uithaal nie.
Groot dele van SA moet hom staal vir hitte
Die weerdiens het gewaarsku hitte van dié aard kan hittekrampe, uitputting, dehidrasie en in uiterste gevalle selfs beroerte veroorsaak.
Nóg ʼn hittegolf vir Gauteng
Dié hittegolf is die derde van sy soort sedert die aanbreek van die lente-somerseisoen.
Die weer in jou streek dié langnaweek
Kyk hier of jy Maandag buite sal kan braai of dalk eerder binnenshuis ʼn ander plan moet maak.