Johannesburgers kan hulle voorberei op hewige donderstorms en swaar reën.
Alles vir die sleutelwoord "Suid-Afrikaanse Weerdiens"
Reën, donderbuie oor groot dele van SA verwag
Reën en donderbuie word vir die volgende paar dae oor groot dele van die land verwag.
Nóg swaar reën vir noorde voorspel
Die weerdiens voorspel van Woensdag wydverspreide reën vir bykans die hele land.
Hittegolf laat noorde van land sweet
Temperature sal van Maandag af in dié gedeeltes van die land skerp styg nadat dit Sondag reeds baie warmer begin raak het.
Hewige donderstorms op pad
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) waarsku teen erge donderstorms en swaar reën wat Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga Woensdag gaan tref.
Kouefront, reën op pad
“Daar is ’n moontlikheid van sneeu oor die hoogliggende gebiede van die Oos- en Wes-Kaap.”
Só lyk weer vir Erfenisdag en langnaweek
Suid-Afrikaners in die sentrale en noordelike dele van die land kan Donderdag ’n warm en sonnige Erfenisdag verwag.
Lentedag bring koue, wind en reënweer
Kwaai storms word Dinsdagaand plek-plek verwag en daar is ʼn moontlikheid van wind en selfs hael.
Foto’s: Nog sneeu in Sutherland, op Tafelberg
’n Video van sneeu vanuit ’n kabelkar op ’n koue Tafelberg word sedert Saterdag op sosiale media gedeel.
Foto’s: Sneeu in Sutherland
Sutherland was Saterdagoggend met sneeu bedek.
Foto’s: Sneeu dit op Tafelberg?
’n Video van wat lyk soos sneeu op Tafelberg is Maandag op sosiale media versprei.
Nóg sneeu, koeler weer verwag
’n Kouefront wat die naweek oor die Atlantiese Oseaan ontstaan het, sal teen Dinsdag na die noordelike dele van die land beweeg.
Foto’s: Snerpende koue, sneeu laat Suid-Afrikaners bibber
Selfs dele van die Karoo het sneeu gekry.
Nog ʼn kouefront op pad
Die yskoue weerstoestande sal teen Dinsdag en Woensdag oor die res van die land beweeg.
Foto’s: Stormweer saai verwoesting in Kaap
Weervoorspellers waarsku dat rukwinde en rowwe seetoestande boonop die naweek verdere skade kan aanrig.
Stormweer vir Kaap op pad
Die weerdiens waarsku teen swaar reën, sneeu en stormsterkwinde.
Meer reën dié winter in Kaap verwag
Die departement van landbou het ʼn aantal aanbevelings gemaak oor hoe boere tydens die plantseisoen te werk moet gaan.
Bibberweer dié week op pad
Sneeu word vir die suidelike dele van die land verwag.
Winter het aangebreek in die Kaap
Sneeu kan op sommige plekke tot 10 cm diep val.
Koue, sneeu op pad
Hoewel baie mense opgewonde gaan wees om die sneeu te sien, raai die weerdiens die publiek af om te midde van die Covid-19-pandemie en die afsonderingsregulasies daarheen te reis.