Novak Djokovic, Stefanos Tsitsipas en Carlos Alcaraz speel vandag teen gevaarlike teenstanders in die derde ronde van die Franse Ope.
Alles vir die sleutelwoord "tennis"
‘Numero uno’: Alcaraz weer die beste
Carlos Alcaraz is weer die voorste speler ter wêreld en in Rafael Nadal se afwesigheid behoort hy een van die gunstelingspelers te wees om die Franse Ope te wen.
Rus staan breed in Rune se pad
Holger Rune en Daniil Medvedev kruis vandag rakette in die eindstryd van die Italiaanse Ope in Rome.
Rune rol Ruud in Rome
Holger Rune – die man wat Novak Djokovic in die kwarteindstryd uitgeskakel het – het na die eindstryd van die Italiaanse Ope deurgedring.
Onbekende Hongaar stuit Alcaraz in sy spore
“Ek het eintlik net probeer om iets spesiaals op die baan te doen; dalk ʼn pot of twee, of miskien ʼn stel te wen. Ek het egter sopas die wêreld se heel beste speler geklop.”
Daniil slaak ʼn sug van verligting
Daniil Medvedev het vir die eerste keer ʼn wedstryd in Rome gewen toe hy Finland se Emil Ruusuvuori met 6-4 en 6-2 geklop het.
Carlos lyk ook goed in Rome
Die 20-jarige Carlos Alcaraz staan gereed om vir Novak Djokovic as die wêreld se voorste speler te onttroon sodra die jongste ATP-ranglys bekendgemaak word.
Novak vuur nog nie op alle suiers
Ondanks ʼn spul ongedwonge foute in die eerste stel het Novak Djokovic steeds ʼn manier gevind om met Tomas Etcheverry in Rome af te reken.
Tennis se groot kanonne slaags in Rome
Van Novak Djokovic en Casper Ruud tot Iga Swiatek en Ons Jabeur speel vandag hul eerste wedstryde van die Italiaanse Ope in Rome.
Fognini wen stryd van 35-jarige spelers
Italië se Fabio Fognini het sy staal in Rome gewys toe hy vir Andy Murray in drie stelle geklop het.
Alcaraz – die kroonprins van klei
“Dit is baie spesiaal om die trofee hier in Madrid omhoog te hou. Dit is immers in my land.”
Sabalenka stuit Swiatek in Spanje
Die wêreld se naasbeste speler het die voorste speler op die WTA-ranglys in drie stelle geklop om die Madrid-ope te wen.
Jan, die bielie van die baan
Duitsland se Jan-Lennard Struff het vir Stefanos Tsitsipas in die kwarteindstryd van die Madrid-ope ore aangesit.
Alcaraz stoomroller vir Zverev
Carlos Alcaraz het kwalik ʼn voet verkeerd gesit en vir Alexander Zverev in 83 minute ore aangesit.
Alcaraz en Zverev kan vir lokettreffer sorg
Hoewel Alexander Zverev goeie tennis speel, is Carlos Alcaraz oorgehaal om met ʼn vuurwerkvertoning voor sy tuisskare in Madrid vorendag te kom.
Zverev op drafstap na volgende ronde
Alexander Zverev sal nou teen Carlos Alcaraz of Grigor Dimitrov te staan kom.
Fin wil vinnige Alcaraz fnuik
“Ek het nog nooit vantevore op die hoofbaan teen die wêreld se voorste speler gespeel nie. Ek wil met vryheid speel en die wedstryd geniet. Dit is immers waarom ons hier is.”
Djokovic trap klei teen Lajovic
“Novak is nie net ʼn goeie vriend nie, maar ook ons land se groot held. Ek het nooit gedink dat dit moontlik sou wees om hom te klop nie.”
Wind, landgenoot stuit Alcaraz nie
Carlos Alcaraz het na die kwarteindstryd van die Barcelona-ope deurgedring toe hy met Roberto Bautista Agut klaargespeel het.
Djokovic, Tsitsipas wen hul kleibaanwedstryde
“Dit was seker die stadigste baan waarop ek nog ooit gespeel het en ek het gesukkel om die toestande baas te raak.”