Benadé beklee vandeesweek twee plekke in die top-vyf-posisies.
Alles vir die sleutelwoord "Top 20"
Corné en vriende kuier saam op die Top-20
Riaan Benadé bly vir die tweede week in die no. 1-posisie met “Spontaan”.
Groot sprong vir Riaan Benadé op Top-20
Riaan is die seun van Franna Benadé van die bekende sangduo van die negentigs Innes en Franna Benadé.
MD se ‘Veg en bou’ betree Top-20
Die liedjie is uit Greyling se pen en vervaardig deur Ricus Nel by Hardekole Studios.
Bernice swaai weer die septer op Top-20
Haar jongste snit “Kom binne” is in die sewende posisie.
Kletsrymers oorheers Top-20
Die bekende TikTok-ster Malcolm Wentzel en Thembi Ubisi is ook in dié musiekvideo.
Só lyk vanjaar se Top-40 Afrikaanse liedjies
Watter een is vanjaar dié gewildste Afrikaanse liedjie?
Fatman skink ʼn ‘Vuil Coke’ op die Top-20
Die musiekvideo vir die liedjie is onlangs uitgereik en het reeds bykans 130 000 trefslae op YouTube.
Demi Lee, Riaan wedywer om no. 1-plek op Top-20
Die Heuwels Fantasties het ʼn goeie week agter die rug met die bekendstelling van hulle nuwe enkelsnit “Hardloop weg”.
ADAM is terug op die Top-20
Ondanks ’n moeilike jaar in die musiekbedryf en die Covid-19-pandemie wat kunstenaars gepootjie het, is dié groep terug en spog ook met ’n nuwe lid.
Janie Bay, Danie Reënwolf sing saam op Top-20
Die twee musikante se paaie het aan die begin van die jaar by ’n geselligheid gekruis.
Rooksein stuur klankseine op Top-20
“Soms moet dit eers sleg met ʼn mens gaan voordat dit kan beter gaan,” verduidelik die groep die boodskap van hulle jongste liedjie wat nou op die Top-20 pronk.
Nuweling Ché, Demi Lee betree Top-20
Demi Lee Moore se jongste enkelsnit, “Maak my jou tequila”, betree ook vandeesweek se Top-20 in die 16de posisie.
Jay, Lianie May sing weer saam op Top-20
Dit was ook ’n goeie week vir Bernice West, Refentse, Riaan Benadé en Loufi.
‘Ons sal self’ woeker op Top-20
Verskeie Afrikaanse kunstenaars het saamgespan om die nuwe enkelsnit “Ons sal self” op te neem.
Dubbeldoor vir Elandré, Refentse op Top-20
Refentse, wat onlangs sy jongste album, Wandel in my woning, bekendgestel het, neem ook vandeesweek twee plekke in met “Daai deng” en “Stormnag”.
Bobby, Early B betree Top-20
Riaan Benadé is weer terug in die no. 1-posisie met “Gooi nog ’n whiskey”.
Steve Hofmeyr maak toetrede tot Top-20
Steve Hofmeyr is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Ek kort”.
Riaan Benadé neem top-posisie in op Top-20
Dit was ook ʼn goeie week vir Elandré, Margot en Spoegwolf.
Margot maak toetrede op Top-20
Margot het vroeër aan Maroela Media vertel dat sy daarna streef om ʼn internasionale klank in Afrikaans te skep.