Reën sal na verwagting Woensdag begin opklaar.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Saamgroeiende tweeling van Limpopo sterf
Die tweeling was maar net ʼn week oud ten tyde van hul dood.
Elon Musk wil Twitter alleen besit
Die miljardêr dring daarop aan dat hy die enigste persoon is wat die volle potensiaal van die platform kan ontsluit.
Lewenslank vir man wat bejaarde buurvrou verkrag
Die hof het gehoor dat die verkragter saam met die slagoffer se kleinkinders grootgeword het en haar dus voor die aanval vir ʼn geruime tyd persoonlik geken het.
‘Alles is vernietig,’ sê KZN-vloedslagoffers
ʼn 21-jarige Durbanse ma is verpletter ná die dood van haar babadogter toe hul huis ineengestort het tydens die afgelope week se oorstromings.
Meer vrae as antwoorde oor gesondheidsregulasies
Die periode vir die indiening van kommentaar op die wysigings is intussen verleng.
Sesde verdagte in Fochville-moord gee hom oor
Die polisie is nog op soek na ʼn sewende verdagte in die ondersoek na die moord op Natasha Wheeler Barnard.
Eskom gaan langnaweek woeker om krag te herstel
Verskeie eenhede wat uitgeskop of die gees gegee het, is weer aanlyn gebring, maar Eskom waarsku die gevaar van beurtkrag is nog nie verby nie.
Krokodille in KZN se strate
Sosialemediagebruikers krap ook kop oor ’n foto wat versprei is van ’n voorwerp wat soos ʼn haaivin lyk in die water op die N2-snelweg in Durban.
Eskom sit ligte dalk volgende week ook af
Volgens die kragvoorsiener is 14 471 MW onbeskikbaar weens onvoorsiene ineenstortings.
Man vasgetrek ná Kameeldrift-aanval
Die man word sedert Februarie gesoek nadat ’n inwoner van Kameeldrift-Wes in Pretoria op sy kleinhoewe aangerand is.
KZN-vloede: Dodetal styg verder; ramptoestand afgekondig
’n Gr. 5-leerling, haar ma en ouma is dood nadat hul huis in ’n modderstorting meegesleur is.
62-jarige vas na moltrein-skietery
’n 62-jarige man is in hegtenis geneem in verband met Dinsdagoggend se voorval waar tien mense op ʼn volgepakte moltrein in Brooklyn, New York, geskiet is.
KZN-vloede: Dodetal staan op 253
Talle mense word nog vermis.
Weermag wil lugsteun na KZN ontplooi
“Die polisie se lugvleuel in Durban het klaarblyklik een werkende helikopter beskikbaar, maar die vlieënier is siek en ’n ander vlieënier is van Nelspruit ontbied om te help.”
Vloede ruk skole, vervoer tot stilstand
Gerugte oor die plundering van vragmotors en vraghouers in die vloedgeteisterde gebiede lei nou tot verdere kommer.
Garsie-kaptein breëbors oor historiese sege
“Om geskiedenis te maak het as ekstra motivering gedien.”
Nat Paasnaweek lê voor
Reën word van Vrydag vir Gauteng, Noordwes en die Vrystaat voorspel.
Motoriste gewaarsku oor swaar verkeer, nat pad
Motoriste wat die landpad die langnaweek wil aanpak, word gemaan om hul reis met ekstra omsigtigheid te beplan.
Mkhize oortree nie etiese kode – parlement
Dr. Zweli Mkhize is in Oktober by die etiekkomitee verkla oor sy moontlike rol in die Digital Vibes-debakel.