Die positiwiteitskoers het aansienlik gedaal.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Senekal-man ontken aanrandings
“Sy was my regterhand en my lig. Ons was van plan om te trou, ek het selfs ʼn ring vir haar gekoop,” het Abraham Fourie Dinsdag getuig.
SA res van week in donkerte
Die kragvoorsiener beleef ook tans vertragings in die terugkeer van kragopwekkers by verskeie kragstasies.
Oud-EFF-hoë se dogter dood gevind
Hillary Gardee se familie het die afgelope naweek R100 000 uitgeloof vir enigiemand met inligting oor waar sy haar bevind.
Jongste brandstofprys bied skrale verligting
Terwyl die petrolprys effens gaan daal, is daar in diesel- en paraffienpryse ʼn verdere styging.
Man byna oor damwal ná middagslapie op boot
“As hy oor die wal gegaan het sou hy moontlik dit nie oorleef het nie. Hy is baie gelukkig.”
SA man vas vir moord in VSA
’n Suid-Afrikaner is een van drie mense wat in die VSA van die moord op ’n man van die Amerikaanse deelstaat Virginia aangekla word.
Renosterkalfie gebore ná stropingstragedie
Trane van blydskap het die afgelope naweek by die Inverdoorn- private wildreservaat in die Wes-Kaap gevloei.
WK-regering nét so laks met stropers – aktiviste
Die regering, ook die Wes-Kaapse DA, het geen erns met die uitwissing van perlemoenstropery nie.
Veerkragtige vervoerstelsel broodnodig as SA wil floreer
Die onlange oorstromings in KwaZulu-Natal, wat onder meer die Durbanse hawe lamgelê het, het opnuut gewys waarom ʼn doeltreffende vervoerstelsel so belangrik is.
Ramaphosa uitgejou deur mynwerkers
Die polisie het die skare van die verhoog weggehou terwyl pres. Cyril Ramaphosa sy toespraak probeer lewer het.
Sowat 75 beseer ná busongeluk
Die bus het glo van ’n troue afgekom en die insittendes was familielede en gaste wat die troue bygewoon het.
102 marathons in 102 dae – en dít met ’n kunsbeen
Die Suid-Afrikaanse gebore Jacky Hunt-Broersma se gô hang nie sommer uit nie.
DA se John Steenhuisen kom in Oekraïne aan
“In die era van vals nuus en propaganda is dit die enigste manier om werklik te weet wat gebeur.”
Getroud met Rugby-akteur oorlede
Runaldo Hendricks, wat die karakter Zappa in Getroud met Rugby vertolk het, is Saterdagoggend oorlede.
Hanru terug op hokkieveld ná breinoperasie
Hanru Pienaar was verlede jaar drie weke lank in die hospitaal nadat ’n gevaarlike gewas langs sy regternier verwyder is.
Bid vir wonderwerk of vryheid, vra Adam se gesin
“Bid asseblief saam met ons vir God se wil. Wêreldwyd bid mense, so kom ons staan saam vir óf ‘n wonderwerk op aarde óf die vryheid van die ewige lewe.”
Barry Bateman: Kryger vir geregtigheid
Dit is nie net die opspraakwekkende en hoëprofielsake wat aandag verdien nie, sê veteraanjoernalis Barry Bateman nadat hy hom onlangs by AfriForum se privaatvervolgingseenheid aangesluit het. En hy wil help verseker dat geregtigheid vir álmal geskied.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 96,2%
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
ʼn Vyfde van reptiele kan uitsterf
Die navorsing het ook bevind dat die helfte van die krokodil- en skilpadspesies bedreig word.