’n Vier weke lange grasieperiode skop vandag vir studente aan die Noordwes-Universiteit af.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "universiteit"
Dié SA universiteite is eerste met volhoubare ontwikkeling
Altesaam 1 117 instellings uit 94 lande en streke verskyn in die derde weergawe van Times Higher Education se 2021-ranglys.
Datums bekend vir universiteite se 2021- akademiese jaar
Die datums is in pas met die uitslae van die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen wat in Februarie bekend gemaak word.
Universiteite: Eerstejaars mag weer terugkeer
Die departement mik nou om universiteite en kolleges se akademiese jaar teen dán te voltooi.
Opname: Studente bekommerd oor kos, handboeke
’n Verslag toon dat studente nie noodwendig snags wakker lê oor komende eksamens nie, maar oor waar hul volgende maaltyd of handboeke vandaan gaan kom.
NSFAS ‘op pad na herstel’
Voordat Carolissen as administrateur ingegryp het, was die NSFAS se wanbestedingsyfer R7,5 miljard.
Universiteite, kolleges bly eers gesluit
“Die risiko vir die verspreiding van die virus is net te groot om toe te laat dat miljoene studente na hul kampusse terugkeer.”
Hoër onderwys sál vanjaar voortgaan – minister
Die minister het verskeie voorstelle gemaak, insluitend die gebruik van aanlyn en afstandsonderrig vanaf 4 Mei vir universiteite en TVET-kolleges.
Afsondering: Só lyk universiteite se planne vir nuwe kwartaal
Universiteite sê toegang tot die internet en genoeg data om aanlyn onderrig te volg, is van die grootste uitdagings vir studente.
Covid-19: Universiteite, kolleges ook nou gesluit
Tersiêre instellings kan selfs langer gesluit bly indien verspreiding van die virus nog nie onder beheer is nie.
Habib bedank by Wits
“Ek kan nie aanvoer dat ons die politici en politieke aktiviste gelukkig gemaak het nie, maar die aanduiders wat saak maak, wys ons het geweldig goed gevaar.”
NWU-kampus gesluit ná studente-amok
Studente het tot Dinsdagmiddag om die kampus te verlaat.
Universiteite mag minder verpleërs oplei, krisis dreig
Universiteite sal vanjaar minder as die helfte van verpleegstudente kan inneem as vroeër.
Hoë slaagsyfer skep verwagtinge by matrieks
“As jy wiskunde met 30% geslaag het, kan jy nie dink jy gaan ʼn BSc-graad kan behaal nie.”
Vise-kanseliers se peperduur salarisse ‘moet gereguleer word’
Die instellings bepaal self hul salarisse, maar die komitee is bekommerd dat die hoë vergoedingsvlakke wat aan senior bestuurders by sommige universiteite betaal word, nie met die prestasies van hul universiteite, navorsingsuitsette of slaagsyfers versoen kan word nie.
Ranglys van wêreld se beste universiteite bekendgemaak
Dié lys bevat 1 000 universiteite van oral in die wêreld, met verskeie Suid-Afrikaanse universiteite wat ook die lys gehaal het.
Parlementêre komitee hou oog oor studente se registrasie
Alle studenteleiers behoort hulle daarop in te stel om die hoëronderwyssektor tot almal se voordeel te bevorder, veral arm studente s’n.
TUT-klasse in Soshanguve onbepaald opgeskort
Intussen is klasse sporadies hervat, maar die afgelope week moes dit opnuut opgeskort word nadat chaos ontstaan het. Sowat 13 000 studente word deur die geweldpleging geraak.
Gratis onderrig ‘sal infaseer word’
Mkhize het gesê die infasering van die nuwe stelsel sal die nasionale tesourie kans gee om ʼn nuwe begrotingsplan saam te stel en te implementeer.
‘Soek beter rede as rasse-integrasie vir LLB-graadprobleem’
“Moet daar nie eerder na die inhoud van programme en die gehalte van dosente gekyk word nie?”