Alles deur die skrywer Dawid Brand

Suiwer jou bloed self só

Dit hoef jou nie ’n hoop geld te kos om jou bloed op ’n natuurlike manier van afval- en gifstowwe te reinig nie. Inteendeel, jou lewer en niere is perfek geskape om dié taak te verrig. Met eenvoudige en klein leefstyl- en dieetaanpassings sal jou bloed klopdisselboom bruis.