Al die blink beloftes op die blikkies ten spyt, is daar talle bewyse dat energiedrankies ernstige gesondheidsgevare, veral vir kinders, tieners en jong volwassenes, inhou.
Alles deur die skrywer Dawid Brand
Disney se stroomdiens binnekort in SA
Suid-Afrikaners kan knus onder ʼn kombers inskuif en uitsien na die beste van Disney+ se vermaak op die klein kassie.
Tee wat troos (en nóg tien wenke)
Die gesondheidsvoordele van tee, veral rooibostee, is goed bekend en word met reg wyd besing, maar selfs gewone tee het verskeie nuttige gebruike.
Piekfyn met piesangs
Het jy al ooit gewonder waarom sportlui soos tennisspelers die een ná die ander piesang tydens wedstryde verorber?
Bly komkommerkoel dié somer
Ofskoon komkommers nooit die toptienlys van superkossoorte haal nie, is dit baie gesonder as wat ’n mens sou dink en veel meer as net ’n slaaibestanddeel of skyfies bestem vir moeë oë.
Speel klaar met wingerdgriep
Wingerdgriep. Roes. ’n Babelaas. ’n Hangoortjie. Jou hare is seer. Noem dit wat jy wil, daardie olikheid-na-die-vrolikheid-gevoel is nie grappies nie
Wees geldwys hierdie feestyd
Hier is ’n paar wenke om dié feestyd geldwys te wees en nie die nuwe jaar gebukkend onder ’n skuldjuk te begroet nie.
Kripto laat hom al meer geld
Of jy nou al jou tone in die onstuimige kriptogeldwaters gewaag het en of jy steeds eerder die klingel van muntstukke in jou beursie verkies, daar’s geen keer aan die groei van die digitale geldwêreld nie.
10 prettige idees vir die langpad
Hier is ’n paar kreatiewe idees om die jongspan in die motor besig te hou – sonder ‘n skerm.
Sonslimwenke vir die kleinspan
Jong velletjies is ekstra kwesbaar.
Smoor sooibrand só
Almal word die een of ander tyd deur sooibrand gestriem. Waar kom dit vandaan, hoe slaan ’n mens sooibrand hok en ís dit sooibrand of is ek besig om ’n hartaanval te kry?
Kyk: Vlieg vyf keer vinniger as klank
Die Hermeus-maatskappy bou tans ’n klein, onbemande vliegtuig saam met die Amerikaanse lugmag en glo dié hipersoniese vlerke sal eindelik teen vyf keer die spoed van klank kan blits.
Swanger? Nege maande, nege geldwenke
Hier is nege wenke, een vir elke maand van jou swangerskap, wat jou in staat sal stel om te sorg dat jou spaarvarkie genoeg geld het vir die nuwe seisoen in jou lewe.
Waatlemoen: Vier gesond fees
Al bestaan waatlemoen uit 92% water, is die gesondheidsvoordele allermins verwater.
Foongroepe skarrel vir plek in Kerskous
In ’n besige week op die tegnologiefront is ’n rits nuwe produkte bekend gestel met die oog op die feestyd wat om die draai is.
As jou maag amok maak
Ons almal ervaar soms moeilikheid met ons maag, maar wat presies is binne-in jou aan die broei? Is die berg besig om ’n muis te baar of moet jy bitter bekommerd wees?
Kyk: Hommeltuig? Nee, dis ’n lugtaxi
Dink hommeltuig op steroïede. ’n Minilugtaxi wat jou bo die stadsverkeer van punt A na punt B neem. Vergesog? Allermins!
Netflix stoot SA pryse op
Staal jouself om meer op te dok om gewilde reekse en rolprente te stroom.
Apple vryf MacBook blink
Dié tegnologiereus het pas die langverwagte verbeterings aan en verjongingskuur van sy MacBook-reeks en AirPods aangekondig.
Hoofpyn of migraine: Wat is die verskil?
“Die onderskeid is egter belangrik aangesien dit die oorsaak, behandeling, die uitskakeling van potensieel ernstige toestande en die voorkoming van toekomstige episodes beïnvloed.”