Hierdie bekende groen-en-geel handelsmerk bied aan vrugteboere ʼn reeks trekkers wat nie net die mas opkom nie, maar ook waardevolle en omvattende oplossings bied en die aankoopbelegging geheel en al regverdig.
Alles deur die skrywer Du Preez de Villiers
Skoolseun word wolskeer-entrepreneur
Cloete Oosthuizen is net 19 jaar oud maar het al vir hom ʼn stewige onderneming opgebou nadat hy drie jaar gelede besluit het om sy tuisskoolloopbaan vinniger af te handel sodat hy sy passie kan uitleef en begin geld verdien.
Sprinkaan-chaos wag op Noord-Kaap
Kenners verwag ook uitbrekings in ander distrikte, aangesien die Noord-Kaap die afgelope paar weke wydverspreide en goeie reën gekry het.
Isuzu tooi sy D-Max op
Isuzu se mooimaakspan het al die sierplakkers afgepluk en vir hom ʼn nuwe jas aangetrek.
Voedselverbruikers gaan hoes weens duurder landbou-insette
TLU SA sê die reusestygings in voedselpryse hou verband met die styging in diesel- en kunsmispryse.
Wolprys styg weer gesond
Die laaste keer toe dit ook noemenswaardig gestyg het, was op die sesde veiling wat einde September gehou is.
‘Minder steenkool, meer landbou’ – Agri SA
“Dit is duidelik dat die ontwikkelde lande ’n vinnige oorgang na hernubare energiebronne verlang en dat hulle Suid-Afrika as ’n sleutelrolspeler in Afrika beskou.”
Boere moet ligloop vir dié slenter
Swendelaars teiken glo boere wat aansoek om die Covid-19-hulpfonds gedoen het.
Veediewe aktiewer tydens feestyd
“Baie van die polisielede is boonop deel van veediefstalsindikate. Dit is ’n groot en goed georganiseerde bedryf met groot geld op die spel.”
WLO verwelkom tweede SA landbou-organisasie
Die Wêreldlandbou-organisasie bied ʼn platform waar Saai nou Suid-Afrikaanse kwessies soos plaasaanvalle en onteiening sonder vergoeding onder die aandag van die wêreld kan bring.
Varsproduktemark dae lank sonder krag
Hulle sê die presiese skade wat gely is, moet nog beraam word, maar die uitwerking gaan eers ná ʼn paar dae gesien kan word.
Ontmoet ons wynboere: Jakkalsvlei bring vier streke bymekaar
“Hierdie metode verskil van ʼn versnit, want ek maak byvoorbeeld steeds ʼn 100% sauvignon blanc wat uit vier verskillende streke, elk met ʼn eiesoortige smaak, verkry en versny word.”
TLU SA: Doen jou deel teen OSV
“Inwoners van die land moet weet dat OSV nie net ’n probleem vir eienaars van landbougrond is nie. Dit is ’n probleem wat elke Suid-Afrikaner raak.”
Wes-Kaapse landbou voer 24% meer uit
Amper die helfte van landbouprodukte wat uitgevoer word, is uit die Wes-Kaap afkomstig.
Nuwe dieselprys gaan winteroestyd hard slaan
Volgens Agri Wes-Kaap bring dit mee dat ʼn graanboer in dié provinsie ongeveer R96,60 per hektaar meer vir diesel sal betaal as dieselfde tyd verlede jaar.
Trekkerwerktuigkundiges ding mee in realiteitsprogram
Suid-Afrikaanse werktuigkundiges gaan in ʼn nuwe realiteitsprogram die geleentheid kry om sake met Massey Ferguson (MF)-trekkers uit te spook.
Stadsjapies vat voor met brandbestryding
ʼn Spuitvliegtuig kos R23 000 om dit vir ʼn uur in die lug te hou, maar hulle het bevestig dat hulle dadelik sal kom as die geld in hulle rekening is.
‘Kragdag kan self, dankie!’
ʼn Rekordgetal van 488 ondernemings het by die ekspo uitgestal, wat dit waarskynlik die grootste ekspo vanjaar in die land maak.
Loopbaanskou spesiaal vir landboustudente
Die sentrale tema is loopbane in die hele landbouwaardeketting en drie hoofstrome sal oor die drie dae van die skou gedek word.
Bestuur jou somerweiding met ʼn bierblikkie
Hy sê daar is ʼn omgekeerde eweredigheid tussen die gehalte en die volume gras in jou kampe.