Waar is Jesus in jou lewe? Op land of saam met jou in jou lewenskuit?
Alles deur die skrywer Liza Joubert
Gedagte vir die dag: Regeerders staan onder God se gesag
“So seker as Ek leef, sê die Here, al was jy, koning Jojagin van Juda, seun van Jojakim, ’n seëlring aan my regterhand, Ek sal jou uitruk” (Jeremia 22:24).
Gedagte vir die dag: Wanneer jy gekoester word
Sien hoe Hy jou op sy skoot tel, jou kop teen sy bors vashou en in jou oor fluister: Ek het jou lief, my kind. So baie, baie lief.
Gedagte vir die dag: Geniet sy goedkeuring
Vra in elke situasie: “Here, wat wil U hê moet ek doen?”
Onderwysstudente ontvang eerste honneursbeurse
Dit is die eerste beurse van sy soort wat aan studente van Aros toegeken word wat beoog om ʼn honneursgraad in leerondersteuning te voltooi.
Gedagte vir die dag: Kies reg
Besluit vandag om jou lewenspatroon en -wyse so te verander dat jy genoeg tyd sal hê om aandag te gee aan dié dinge wat regtig saak maak: Dinge soos stiltetyd, gebed en Bybelstudie.
Gedagte vir die dag: Wees tevrede met jouself
Besluit vandag dat jy gelukkig is met hoe, wie en wat jy is. Leef dan met ’n glimlag wat sê: “Ek is tevrede!” Jy is in elk geval jou beste wanneer jy net jý is.
Gedagte vir die dag: Onthou aan Wie jy behoort
Onthou aan Wie jy behoort. Dan sál jou hart nie vergeet om van blydskap oor te loop nie.
Gedagte vir die dag: Bied weerstand teen die Bose
Bied elke dag weerstand teen die magte van die Bose, stry teen die sonde en bid dat God jou styf sal vashou.
Gedagte vir die dag: Gaan leef die liefde
Leef so teenoor ander dat hulle sal weet dat jou liefde – soos Christus s’n – elke dag nuut is.
Gedagte vir die dag: Leef elke dag nuut
God begin elke oggend voor met ons. Kniel vandag opnuut in dankbaarheid voor dié God wat jou met sy lewe liefhet.
Gedagte vir die dag: Leef met selfbeheersing
Ons bly immers feilbare mense. Tog kan ons met die genade van ons Vader altyd weer die skade regmaak, vergifnis vra en ontvang en wéér probeer om Geesvervuld te leef.
Pasop vir liefdesdiewe dié Valentynsdag
Moenie dat jou soektog na liefde jou duur kos hiérdie Valentynsdag nie.
Kies jou Valentynsdag-afspraak só
Hierdie vasvra is bedoel om die ideale afspraak vir jou en jou geliefde te help bepaal.
Skooltassies propvol skryfbehoeftes vir gr. 1’s geskenk
Dié burgerregteorganisasie wou op ʼn tasbare wyse armoede in die streek hokslaan.
Sterilisasieprojek help honderde Khayelitsha-honde
Organisasies beoog om 500 honde in een maand te steriliseer.
Slaap sorgeloos dié feestyd
Min slaap kan ʼn goeie vakansie belemmer. Hier is wenke om te verseker jy kry genoeg slaap in dié feestyd.
Staan só iemand met selfdoodneigings by
Soveel as wat jy iemand met selfdoodneigings wil bystaan, is dit belangrik om die komplekse ongelukkigheid wat hul ervaar, self te verstaan.
Verlig só jou vierpoot se allergieë
Die draai van die seisoen het die verspreiding van stuifmeel in die lug tot gevolg, wat kan lei tot allergiese reaksies soos jeukerige oë en krapperige kele – en dit vir mense én hulle troeteldiere.
Superster en klerehandelsmerk pak geestesgesondheid met veldtog van miljoene
Die twee stigtings het saamgespan om ʼn R2,5 miljoen te skenk om ʼn ondersteuningsnetwerk vir jong Suid-Afrikaners se geestesgesondheid uit te brei.