Die DA hou voet by stuk die regering se vertraagde reaksie op die situasie was hopeloos onvanpas en het chaos in die bedryf veroorsaak.
Veilingverbod weens bek-en-klouseer opgehef
Die departement spartel nou al drie maande lank om die siekte in bedwang te bring en miljoene rande is weens die veilingverbod verloor.
Staatsrede: Ramaphosa praat baie, doen min
Ramaphosa moet eerder op dié sake in 2020 fokus.
‘Bid vir die boerdery’, vra Agri SA
“Die sektor ervaar tans verskeie uitdagings soos die droogte en politieke en beleidsonsekerhede.”
Nóg voorvalle van bek-en-klou aangemeld
Die departement het ook gewaarsku dat inenting van vee teen bek-en-klouseer nét deur die staatsveearts gedoen mag word.
Staat het steeds ‘geen voorstel om grond ten volle oor te dra’
Voorheen benadeeldes kan nou makliker toegang tot grond kry, maar die regering sloer steeds om grond oor te dra aan ʼn suksesvolle swart huurderboer.
Agri SA se president bedank
Hy gaan voortaan op sy sakebelange en boerdery fokus.
Veilingverbod geld nou landwyd
“Die verbod is in belang van die bedryf, maar dit is ʼn drastiese stap met ʼn groot uitwerking op produsente.”
‘Ons word aangeval …’ maar skote klap toe boervrou terugveg
“My dogter het die skote gehoor. Sy het gedink haar ma is dood …”
Regering moet optree voor bek-en-klou landwye krisis word
Die departement se versuim om doeltreffend te reageer op die uitbreking het grootskaalse verwarring en chaos veroorsaak.
Grensboere voer opdraande stryd
‘My plaas word onteien… deur Lesotho.’
Nuwe wending in staat se kooptransaksie met swart huurderboer
“Die departement probeer mnr. Rakgase ʼn rat voor die oë draai en het duidelik geen voorneme om aan die hofbevel te voldoen nie.”
Minister waarsku: Boere vervolg as hul bek-en-klouseer versprei
Boere mag nog gesplete hoefdiere vervoer, maar moet bewus wees van die gevolge, sê die minister van landbou.
Staat sleep voete oor kooptransaksie met swart huurderboer
“Die departement was geensins van voorneme om die plaas aan mnr. Rakgase te verkoop nie.”
Boere dreig met hofstappe oor veilingverbod
“Dis bitter onregverdig.”
Lewende hawe- veilings opgeskort ná bek-en-klouseer
“Dit is ʼn groot slag vir die vee- en wildboere in die land, wat reeds deur knellende droogte op hulle knieë gedwing word.”
Verklaar ekonomiese noodtoestand, vra Investec-baas
Die uurglas loop geleidelik leeg vir die regering om die ekonomie om te draai, sê top-sakelui.
‘Wil ons vlieg of wil ons eet?’
“Nie te lank terug nie was daar 4 000 melkboere in die Vrystaat. Nou is daar net 60 oor.”
Sentrum vir bek-en-klouseer dekade later steeds onvoltooid
Die DA doen ’n beroep op die LNR om die sentrum vir bek-en-klouseer te voltooi na nóg ’n uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo.
Agri SA wys ‘Jongboer’ aan
Die finaliste in die Jongboer- en New Harvest-kompetisie is soos die Springbokke van landbou, het Agri SA dié dinamiese jong boere beskryf.