Die Suzuki Jimny was vir die afgelope drie jaar uiters gewild met waglyste regoor die wêreld wat selfs jare lank geword het.
Om met uitdagings steeds vorentoe te beur
Op die oog af lyk sy soos enige ander negejarige dogtertjie, maar Zelé Nel kan nie loop nie. Ten spyte van als droom sy om eendag ‘n dokter te word.
Foto’s: Kom kuier in Botlierskop
Die reuk van grasdakke en veld; die stilte van die nag weg van verkeer en mense; groot kaggels en fynproewerskos met uithalerwyn. Dis net wat die dokter teen die pandemie-inperkingsvrees voorgeskryf het!
Luister: Benader jou fiksheid só
As jy jou liggaam jare lank verwaarloos het, kan jy nie onmiddellike resultate verwag as jy weer begin oefen nie, maar met toewyding en ʼn goeie afrigter aan jou sy kan jy wel vinnig vorder.
Pasgemaakte onderrig vir jou gesin makliker as wat jy dink
Die kurrikulum is interaktief, geheel aanlyn beskikbaar, en kan reg oor die wêreld gevolg word. Ongeag hoe jou gesinseenheid lyk, wil MOS-Wêreldwyd jou kind se uniekheid omarm en vier.
Is dit SA se nuwe gewildste motor?
Hierdie motor gaan soos soetkoek verkoop en sal kan meeding om die topverkoper-passasiersvoertuig in die land te word.
Isuzu tooi sy D-Max op
Isuzu se mooimaakspan het al die sierplakkers afgepluk en vir hom ʼn nuwe jas aangetrek.
Fiksheidsentrum wil hele gesin saam laat oefen
Die hele gesin kan nou saam aan hulle fiksheidsvlakke kom werk by die Hybrid High Performance-sentrum in Pretoria.
Mercedes-Benz V300d – die perfekte vakansiegenoot?
Die ontwerp, binneruim, gehalte en luuksheid is uit die boonste rakke.
BMW se K 1600-reeks opgeknap
Die hele reeks is in splinternuwe kleurskemas beskikbaar en daar is klein veranderinge aan die enjin aangebring.
Bruid met kitstroue verras
Die bruid het gedink sy en haar strooimeisies is deel van ʼn modeparade.
Kom kies jou gunsteling uit die Kansa-teetafels
Maroela Media se lesers kan vanjaar help om die wenners uit die agt kategorieë van die Kansa-Spar-tee te kies en daar is heerlike pryse op die spel.
Motorbedryf bly SA se reddingsboei
Die mark spring sterk terug en dit wil lyk of ons die vooruitskatting van amper 500 000 verkoopte eenhede sal haal.
Facebook laat vaar gesigherkenning oor privaatheidsvrese
“Meer as ʼn miljard mense se individuele gesigherkenningstemplate sal uitgewis word.”
Werk veroudering teen met kollageen
In hierdie moeilike tye is dit des te meer belangrik om verantwoordelikheid vir jou eie gesondheid te neem.
Wiele2Wiele ry met nuwe Hyundai i20
Hulle gesels ook met Ross Holgate wat pas saam met sy bekende pa, Kingsley Holgate, vertrek het op ‘n 30 000 km-ekspedisie in hulle Land Rover Defenders.
The Donkey Dairy: Van klein plaasdroom tot groot moontlikhede
“Daar is so ʼn groot behoefte vir mense om uit die stad te kom en te beleef hoe ʼn werkende plaas lyk en bestuur word.”
Verloofring skitter aan Mej. SA-skoonheid se vinger
“Ek het die een gevind wat my siel liefhet. Ek het ja gesê.”
Dogtertjie met seldsame siekte gebore
Daar is tans net sewe kinders in Suid-Afrika wat met Phelan McDermid-sindroom gediagnoseer is, en Liesel Harms (3) van Pretoria is een van hulle.
Baanbrekers van die binneland
Wat maak die Pioniersmuseum nog relevant vandag, waarom moet mense dit besoek?