Dit verg immers geen filosoof om te weet die rasseprobleem in Suid-Afrika gaan nie opgelos word deur kort-kort ’n stok in die perdebynes te gaan steek nie.
Jongste wending in Mugabe-begraafplek
Die rusplek van een van Afrika se langsdienende leiers was sedert sy dood vroeër vandeesmaand ʼn groot twispunt.
Stakende lykshuiswerkers met afdanking gedreig
Diegene wat staak, verrig noodsaaklike dienste. ʼn Hofbevel geld wat hulle verbied om dit te doen.
Vyf vas wat tieners glo ontvoer
Hulle is in die omgewing van Brixton en Mayfair aangekeer.
Voormalige Franse president Jacques Chirac oorlede
Die voormalige Franse president Jacques Chirac is Donderdag in die ouderdom van 86 oorlede.
KZN-munisipaliteit in finansiële knyp
Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) het ʼn beroep op Sipho Hlomuka, LUR van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA), gedoen om die Newcastle-munisipaliteit met onmiddellike effek onder administrasie te plaas.
Riool loop in die strate terwyl munisipale werkers staak
Die munisipale loongeskil in die Rand West- plaaslike munisipaliteit in Gauteng wat al langer as drie weke duur, is besig om sy tol te eis met riool wat in die strate van Westonaria afloop en deur erwe vloei.
Meer as 80 000 deur dié hospitaal se ongevalle hanteer
“Hierdie syfers kan vergelyk word met beserings in ʼn oorlogsone.”
Soweto skuld Eskom R17 miljard
Die wanbetalingskultuur van elektrisiteitsverbruikers in Soweto is seker die grootste oorsaak dat Eskom feitlik op sy knieë gedwing is, het die VF Plus Donderdag gesê.
Man val verdiepings ver na sy dood
ʼn Man is Donderdag dood ná hy ʼn paar verdiepings ver uit sy woonstel in Johannesburg geval het.
Speaker in die pekel oor spioene se oorsig
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thandi Modise, kan eersdaags in die hof in ‘n beskuldigdebank staan weens die parlement se versuim om ‘n oorsigkomitee oor die land se spioene en intelligensiedienste daar te stel.
Korrupsie dra by tot Noord-Kaapse droogtekrisis
“Die regering sleep sy voete en verklaar nie die Noord-Kaap tot rampgebied nie.”
3-jarige vermoor, boetie ernstig beseer
Die polisie het nie verdere besonderhede oor die man se dood bekend gemaak nie. Dit is ook nie bekend waarom hy die kinders glo aangeval het nie.
Verdagte in Wayne Smith-verdwyning nou van moord aangekla
Die verdagtes swyg steeds om enige besonderhede rakende Smith se verdwyning bekend te maak.
Sasbo wil appelleer teen verbod op staking
Die stryd teen werksverliese by banke “is net uitgestel, nie gekanselleer nie”.
Hof steek ’n stokkie voor bankstaking
As die vakbonde die regte prosedures volg, kan die staking steeds in die nabye toekoms plaasvind.
Die wêreld in foto’s – 26 September 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Nou dreig staking in veiligheidsbedryf
Sewe vakbonde eis hoër lone en die inwerkingstelling van hospitaaldekking vir veiligheidswagte. Hulle het werkgewers se aanbod van ʼn 1,1%-verhoging van die tafel gevee en sê dit kom neer op ʼn verhoging van 23 sent per uur vir sogenaamde Graad C-veiligheidswagte.
Pa vermoor ná kamma-klant hom in lokval lei
“Ek wil net probeer keer dat ʼn volgende pa se familie deur dieselfde as ons gaan. Om daai mense te haat gaan nie help nie, maar ons hele familie is stukkend. Ek wil net die volgende gesin hiérdie hartseer spaar.”
Jong man erg verbrand toe hy in vuur val
Hoewel hy nie veel van die val kan onthou nie, kan hy wel onthou dat hy met sy hande op die kole moes druk om so gou as moontlik op te staan en uit die vuur te kom.