DA-leier Mmusi Maimane het Sondag gesê daar word ʼn smeerveldtog teen hom gevoer nadat Sondagkoerante nog bewerings teen hom gemaak het.
Meer as 1 000 lyke in Gauteng-lykshuise nie uitgeken
“Dit is ʼn menslike tragedie wat groter aandag verdien. Die meeste sterftes is weens misdaad en padongelukke.”
Dokter vas wat teen 229 km/h huis toe jaag
ʼn Mediese dokter en 13 ander spoedvrate is oor die naweek aan Gauteng se Oos-Rand in hegtenis geneem.
Vier sterf toe bus en bakkie op N4 bots
Die polisie in Mpumalanga ondersoek vier aanklagte van strafbare manslag nadat nóg vier mense Sondag in ʼn motorongeluk gesterf het.
Tienermeisie steeds kritiek ná sy byna verdrink
Hulle kon daarin slaag om ʼn polsslag te herwin en die meisie is in ʼn kritieke toestand met ʼn lugambulans na ʼn hospitaal geneem.
ANC bestee glo sowat R30 miljard aan miljoenêrbestuurders
“Indien die regerende party die aantal bestuurders in die staatsdiens met die helfte verminder, sal ʼn bykomende 175 000 polisiebeamptes, 54 000 onderwysers of 49 000 verpleegkundiges aangestel kan word.”
Só lyk brandstofprys vir Oktober
Die Automobiel-Assosiasie (AA) het vroeër die week gesê dat die brandstofpryse na verwagting sal styg.
Jongman sterf in mesaanval op Clifton-strand
Twee vriende is omstreeks 21:30 met ’n mes aangeval.
E-tol bring minder geld in: ‘Dit werk nie,’ sê DA
Sanral kon daarin slaag om slegs R687,7 miljoen van e-tol vir die 2018-’19-boekjaar in te vorder vergeleke met die vorige jaar se R1,87 miljard.
Nóg ʼn noodlottige botsing eis 3 lewens
Die botsing is een van verskeie motorongelukke oor die naweek op Suid-Afrikaanse paaie.
SAL kap terug na Saapa
Die direksie van die SAL glo ʼn staking sal in niemand se belang wees nie.
Twee kinders sterf in trompop botsing
Dié botsing is een van drie wat vanoggend in die Wes-Kaap plaasgevind het.
Twee verdrink byna toe een die ander wou help
Die man het by ʼn 17-jarige meisie in die water uitgekom toe hy self in die moeilikheid beland het.
Twee dood toe tuimeltreinwaentjie ontspoor
ʼn Ooggetuie sê daar was niks ongewoon aan die tuimeltrein nie tot sy die waentjie sien val het.
Robert Mugabe begrawe
Mugabe se rusplek was sedert sy dood vroeër vandeesmaand ʼn groot twispunt.
Protesgeweld in Dunoon veroordeel, skade beloop moontlik miljoene
Die MyCiti-bushalte in Dunoon het ook vandeesweek deurgeloop hoewel dit reeds gesluit was nadat dit ʼn paar jaar gelede beskadig is.
2 ‘kapers’ gewond in skietery met polisie
Die polisie het beduie dat die bestuurder van die motor moet stop. Die bestuurder het die motor tot stilstand gebring waarna die twee passasiers te voet laat spaander het.
7 dood in 2 Oos-Kaapse ongelukke
Drie mense is kort daarna in ʼn soortgelyke motorongeluk in Grahamstad dood.
2 klagte van aanranding nou teen eienaar van Ninnie’s Neurons
Verskeie video’s waarin kleuters geslaan word, het in April vanjaar opslae gemaak.
Meghan bring hulde aan Uyinene
Die hertogin het dié lint met haar en prins Harry, die hertog van Sussex, se naam met die datum daarby geteken.