Die man het by ʼn 17-jarige meisie in die water uitgekom toe hy self in die moeilikheid beland het.
Twee dood toe tuimeltreinwaentjie ontspoor
ʼn Ooggetuie sê daar was niks ongewoon aan die tuimeltrein nie tot sy die waentjie sien val het.
Robert Mugabe begrawe
Mugabe se rusplek was sedert sy dood vroeër vandeesmaand ʼn groot twispunt.
Protesgeweld in Dunoon veroordeel, skade beloop moontlik miljoene
Die MyCiti-bushalte in Dunoon het ook vandeesweek deurgeloop hoewel dit reeds gesluit was nadat dit ʼn paar jaar gelede beskadig is.
2 ‘kapers’ gewond in skietery met polisie
Die polisie het beduie dat die bestuurder van die motor moet stop. Die bestuurder het die motor tot stilstand gebring waarna die twee passasiers te voet laat spaander het.
7 dood in 2 Oos-Kaapse ongelukke
Drie mense is kort daarna in ʼn soortgelyke motorongeluk in Grahamstad dood.
2 klagte van aanranding nou teen eienaar van Ninnie’s Neurons
Verskeie video’s waarin kleuters geslaan word, het in April vanjaar opslae gemaak.
Meghan bring hulde aan Uyinene
Die hertogin het dié lint met haar en prins Harry, die hertog van Sussex, se naam met die datum daarby geteken.
Fratsongeluk by vakansieoord: ‘Dokter kan nie glo hy is nie verlam’
“Sy C7-nekwerwel het met die duik ontplof en gedisintegreer. Sy C7 is weg.”
Waarskuwing oor stormagtige waters dié naweek
Die weerdiens voorspel stormagtige weerstoestande hiér waaronder sterk wind, swaar reënval en rowwe seetoestande later vandag en Sondag.
‘Dodelike’ N1-botsing het LUR bekommerd
“Een dood op ons paaie is een te veel.”
Odette Barkhuizen se moordenaar lewenslank gevonnis
Odette se familielede het destyds reeds vermoed dat haar man daarvoor verantwoordelik is.
SAL-vlieëniers dreig om vir eerste keer in 80 jaar te staak
Die vereniging dring op ʼn vaardigheidsoudit aan wat binne die volgende 60 dae van alle bestuurders en departementshoofde by SAL gedoen moet word.
Niemand nog vas maande ná joernalis se dood
Ngwako Modjadji het in Mei vanjaar in ʼn beweerde tref-en-trap in Soweto gesterf.
N1-kettingbotsing: Dodetal styg tot 7
Motoriste word versoek om die N1 te vermy.
Ramaphosa kondig sy ekonomiese adviesraad aan
Die lede word nie vir hul werk as raadgewers vergoed nie en staan hul tyd vrywillig aan die presidensie af.
Maimane moet verduidelik oor huurhuis
Maimane moet ook verduidelik watter afslag hy op die huur daarvan ontvang.
Skok oor hoeveel polisievoertuie in onbruik is
By dié polisiestasie kan 24 voertuie nie gebruik word nie.
DA dien klagtes in teen Gupta-maatskappye
Die maatskappye het deur die bank voordelige handelsposisies bekom deur voor te gee hulle is klein maatskappye met ’n groot mate van swart Suid-Afrikaanse aandeelhouding.
Boer op kleinhoewe doodgeskiet
Die voorval is een van drie wat vandag in die omgewing aangemeld is.