Die honde is ingevolge ʼn hofbevel verwyder en klagte van dieremishandeling is aanhangig gemaak.
Onderwysdepartement in Gauteng onderbestee bykans R1 miljard
“Die geld wat nié bestee is nie, kon gebruik geword het om verbeterings aan te bring waar dit regtig nodig is.”
Foto’s: Kolwyntjies bring hoop vir kankerpasiëntjies
“Enigiemand kan betrokke raak en help om kolwyntjies te bak of te verkoop. Daar is slegs een voorwaarde. Hulle moet ʼn geheime bestanddeel gebruik – en dit is liefde.”
Vermiste SA onnie se ma op pad na Viëtnam
“Wie weet, miskien bring ek vir Boetie huis toe?”
Nuuskommentaar: Trump dalk in staat van beskuldiging?
Die nuus dat die Demokrate in die VSA met die proses begin het om Trump in ’n staat van beskuldiging te probeer plaas, is beslis nuuswaardig.
Hof beslis vandag oor dreigende staking by banke
Die vakbonde verwag dat ongeveer 50 000 mense aan die staking gaan deelneem, wat moontlik die grootste staking sedert 1920 kan wees.
‘Polisie ernstig oor bedrog, korrupsie in eie geledere’
Karen Meyer, burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid en nooddienste, het Maandag gesê sy het berigte en beeldmateriaal ontvang wat wys dat polisiebeamptes betrokke is by dwelmhandel.
Timol-saak: Verhoor begin dán
Rodrigues se hernieude poging om sy vervolging permanent te staak het vroeër vandeesmaand weer misluk.
Cameron neem leisels oor by Rupert as Maties-kanselier
Hy is ʼn kampvegter vir menseregte en spog met ʼn voortreflike regsloopbaan.
Baba Archie betower ‘Arch Tutu’
Tutu het die baba met ʼn groot glimlag verwelkom.
5 wat by Klerksdorp-hof ontsnap nog soek
Die vyf het op 17 September in die hof verskyn en is ná die verrigtinge na die aanhoudingselle geneem waar een van die beskuldigdes ʼn vuurwapen uitgehaal en op ʼn polisielid gerig het.”
McBride sleep OB nou óók hof toe
“Die OB se verslag is wesenlik ʼn wegkalwing van Opod se onafhanklikheid en gaan bes moontlik Opod-ondersoeke na grootskaalse korrupsie en plundery in die polisie in die wiele ry omdat die OB-verslag die meeste van Opod se uitvoerende lede valslik betrek.”
Klag teen VF Plus-hoë kom ná sy glo k-woord gebruik
“Die voorval is glo sowat vyf jaar gelede gemaak toe die betrokke lid, me. Marcelle Maritz, nog ʼn raadslid van die DA was.”
‘Ek is hier gebore, en ek is hier om te bly’
Die #ImStaying Facebook blad het binne twee weke sedert dit gestig is 181 000 lede gekry,
Bergklimuitstappie eindig tragies vir vrou (40)
“Haar vriende het egter later die dag alarm gemaak toe sy nog nie teruggekeer het nie.”
Duisende poste by Marikana-myn in gedrang
“Dit sal onsensitief wees as enige werknemer ʼn Kersgeskenk in die vorm van ʼn afleggingspakket van Sibanye ontvang.”
Die wêreld in foto’s – 25 September 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Groen vingers laat ’n erfenis
Gemeenskapstuine is een van die maniere wat Suid-Afrikaners voedselsekerheid kan vestig.
Laaste Amy-Leigh-ontvoeringsverdagte óók in beskuldigdebank
Hy het die polisie bykans drie weke lank ontwyk. Hy word soos sy medebeskuldigdes, Tharina Human (27), Laetitia Nel (40) en Pieter van Zyl (50), van ontvoering en afpersing aangekla.
‘Besope’ verkeersbeampte geskors ná video’s
In die een video gly die metropolisiebeampte se holster met sy vuurwapen van sy middellyf af. Hy probeer dan met ʼn sigaret in die hand die holster van sy lyf afhaal.