Met ʼn koel en bewolkte begin van die tweede skof (die koninginskof) se 92 km van die KAP sani2c, het fietsryers in die Umkomaas-vallei gedaal sonder die son in hul oë.
Fin wil vinnige Alcaraz fnuik
“Ek het nog nooit vantevore op die hoofbaan teen die wêreld se voorste speler gespeel nie. Ek wil met vryheid speel en die wedstryd geniet. Dit is immers waarom ons hier is.”
Vonkelwynproppe klap vir merkwaardige Kirsten
Suid-Afrika se Kirsten Neuschäfer is die wenner van die Golden Globe-seiljagwedvaart. Ná 235 dae op see het sy die eerste vrou geword om die alleenvaart om die wêreld te wen.
Stan is steeds dié man
“Ek sien uit na die uitdaging; dit is immers die hoofrede waarom ek nog speel – om topspelers die stryd aan te sê.”
Hou dié Sani2C-deelnemers dop
Die 19de weergawe van die KAP Sani2C Race gaan vanjaar vir skouspelagtige kompetisie tussen deelnemers sorg.
Stefanos streef na Spaanse sukses
Die Madrid-ope begin vandag en volgens Stefanos Tsitsipas geniet hy dit om in Spanje te speel; selfs al staan Carlos Alcaraz tussen hom en moontlike bekerglorie.
Geskiedenis wink vir plaaslike avonturier
Suid-Afrika se Kirsten Neuschäfer is op koers om die Golden Globe-wedvaart – ʼn moordende alleenvaart om die wêreld – te wen.
Híér is Du Plessis se kans
Wanneer Dricus du Plessis en Robert Whittaker op 8 Julie kragte meet, is daar baie op die spel: Die wenner sal later sake teen Israel Adesanya om die middelgewigtitel uitspook.
Uiteindelik – Alcaraz verdedig ʼn titel
“Die toeskouers het my aangevuur en dit is ʼn ongelooflike ervaring om die silwerware hier in Barcelona voor my familie en vriende omhoog te hou.”
Hondesleedroom neem man van sonnige SA na yskoue Alaska
Gerhardt Thiart se groot droom om aan die Iditarod-hondesleewedren deel te neem is vanjaar bewaarheid toe hy in Maart die eerste Suid-Afrikaner geword het om dié wedren te voltooi.
Djokovic trap klei teen Lajovic
“Novak is nie net ʼn goeie vriend nie, maar ook ons land se groot held. Ek het nooit gedink dat dit moontlik sou wees om hom te klop nie.”
Krag van die plaas op groot verhoog
Jaco Schoonwinkel, ʼn boer in die Swellendam-omgewing, het na die eindronde van die World’s Strongest Man-kompetisie in die VSA deurgedring.
Wind, landgenoot stuit Alcaraz nie
Carlos Alcaraz het na die kwarteindstryd van die Barcelona-ope deurgedring toe hy met Roberto Bautista Agut klaargespeel het.
Rafa sê ook nee vir Madrid
“Ek sal ongelukkig nie in Madrid kan speel nie. Ek het nog nie volkome van die besering herstel nie.”
Djokovic, Tsitsipas wen hul kleibaanwedstryde
“Dit was seker die stadigste baan waarop ek nog ooit gespeel het en ek het gesukkel om die toestande baas te raak.”
Carlos wil wys hy is die tennisbaas van Barcelona
“Ek speel altyd met baie selfvertroue in Barcelona en dit is ʼn spesiale plek vir my.”
Muurklimsterre wil staal in Suid-Korea wys
“Dit is vir ons ʼn eer om die atlete se vordering oor die afgelope vyf jaar te volg. Hulle verdien dit 100% om hul land te verteenwoordig.”
Binder byt vas ondanks val in Texas
Suid-Afrika se MotoGP-motorfietsjaer Brad Binder is ʼn vegter wat nie opgee nie.
Rublev in trane ná topsege
Rusland se Andrey Rublev het danksy ʼn uitstekende terugvegpoging met Holger Rune in die eindstryd van die Monte Carlo-meesterstoernooi klaargespeel.
Op 42 swem Schoeman ʼn silwer los
Die Olimpiese ster het terstond ook ʼn nuwe wêreldrekordtyd in sy ouderdomsgroep (40 – 44 jaar) opgestel.