“Karen is ongetwyfeld ʼn vegter en hy het my veral met sy afslaanwerk op die agtervoet geplaas. Ek dink eerlikwaar – wat afslane betref – is hy die beste teen wie ek nog gespeel het.”
Oudkampioen kap na swetsende Lewis
“Ná alles wat Mercedes al deur die jare vir hom gedoen het, kan hy nie so met hulle praat nie.”
Jong Amerikaner stuit Nadal in sy spore
“Ek is verskriklik bly; eintlik is ek amper in trane. Ek het vandag ongelooflike tennis gespeel en ek weet eerlikwaar nie hoe dit gebeur het nie.”
Pieter wen goud in Peru
Pieter Coetzé het weer water in sy teenstanders se oë gespat toe hy die 200 m-rugslagitem by die Junior Wêreldkampioenskap met meer as twee sekondes gewen het.
Daniil in ’n Kyrgios-kuil
“Nick het vandag op Novak en Rafa se vlak gespeel,” het Daniil Medvedev gesê nadat hy deur Nick Kyrgios in die Amerikaanse Ope uitgeskakel is.
Max wéér bobaas in Nederland
“Ons tydsberekening was perfek,” het ’n ingenome Max Verstappen gesê terwyl ’n see van oranje toeskouers hom kliphard toejuig.
MotoGP: Brad Binder steeds nie op podium
Binder het Sondag in Misano in die San Marino MotoGP agtste geëindig nadat hy in die 15de posisie weggespring het.
Fransman trap nóg ’n stel teen Nadal af
Rafael Nadal het al 18 wedstryde op ’n streep teen Richard Gasquet gewen.
Goed gedaan, Max Verstappen!
Die vlieënde Nederlander was 0,021 sekondes vinniger as Ferrari se Charles Leclerc in die kwalifiserende rondes.
Serena verloor, hulde stroom in
“Ek is trots op jou, my vriendin, en ek kan nie wag om te sien hoe jy voortgaan om lewens met jou talente te verander nie,” het Michelle Obama getwiet.
Kyk: Fratsongeluk stuit Rafa nie in sy spore
“Ek het aanvanklik gedink my neus is gebreek.”
‘Ek is nogal ’n goeie speler’ – Serena
Die 40-jarige Serena Williams het die wêreld se naasbeste speler in New York uitgeskakel.
Pieter laat rekord in Peru spat
Die 18-jarige Pieter Coetzé is ook aan die brand by Fina se Junior Wêreldkampioenskap.
Osaka, Raducanu in 1ste ronde uitgeboender
Naomi Osaka het vir die eerste keer in haar loopbaan nie na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope deurgedring nie.
Kyrgios reken met boesemvriend in NY af
“Dít was seker een van die ongemaklikste wedstryde van my loopbaan.”
Kyk: Oekraïense speler staande toegejuig
Die Amerikaanse Ope het skaars begin of die 20-jarige Daria Snigur het vir een van die opwindendste wedstryde van die toernooi gesorg.
Medelye ná Comrades-atleet sterf
Mzamo Mthembu het ernstige gesondheidskomplikasies tydens die Comrades-marathon opgedoen.
SA se Louis wen Vuelta-skof
“Dinge het vandag perfek uitgewerk en dit is iets baie spesiaals.”
Reto, Lawrence laat Suid-Afrikaanse vlag wapper
Dit was ʼn goue Sondag vir Suid-Afrika se Paula Reto en Thriston Lawrence.
1 en 2 vir Red Bull in België
’n Vlieënde Max Verstappen het sy pad van die 14de plek na die eerste plek oopgeveg.