Met nog net twee wedrenne in vanjaar se reeks oor sal Binder al sy vernuf en jaagwerk moet inspan om sesde te eindig.
Drie dae lange netbalwedstryd ʼn rekord!
Die spelers van Jefferysbaai het in die reën en bloedige warm temperature regdeur die aand gespeel en altesaam 3 427 doele aangeteken.
Djokovic wen 90ste titel
Hy het net 75 minute nodig gehad om die Griek Stefanos Tsitsipas te klop.
Verstappen gekroon ná drama in Japan
Die uiteindelike wedren het net minder as 40 minute geduur want dis al tyd wat oor was nadat die wedren aanvanklik gestop is oor waterpoele op die Suzuka-baan.
Speke sing in die Wieg van die Mensdom
Die Wieg van die Mensdom in Muldersdrift, net buite Johannesburg, is deesdae nie net ʼn gewilde uithangplek vir besoekers wat lafenis uit die stad kom soek nie, maar ook ʼn fietsryplek vir oud en jonk.
Max kry nog ʼn kans in Japan
Die Red Bull-renjaer geniet tans ʼn voorsprong van 104 punte op die jaerspunteleer en as hy ná die naweek sy voorsprong tot 112 punte kan rek, is die wêreldtitel so te sê in die sakkie.
Jong Alcaraz wil lesse uit nederlaag leer
“Ek is onder druk geplaas en het gesukkel om dit te hanteer.”
Djokovic droom nog van Olimpiese glorie
Novak Djokovic sal 37 jaar oud wees wanneer Parys gasheer vir die Olimpiese Spele in 2024 speel.
Novak wys hy is tuis op enige baan
Danksy Novak Djokovic se triomf op Tel Aviv se harde baanoppervlak het hy die eerste manspeler geword om vanjaar ʼn titel op al drie speeloppervlakke in te oes.
Perez pronk in Singapoer
“Dit was die beste wedren van jou loopbaan,” het ʼn opgewonde Christian Horner oor die Red Bull-spanradio gesê.
Thailandse MotoGP: Binder eindig 10de
Binder het binne die eerste paar rondtes tot die tiende plek opgeskuif voordat Espargaro teen hom gebots het.
Novak troef goeie vriend in Israel
“Dit is nooit maklik om teen iemand te speel vir wie jy soveel respek het nie, maar ons is albei professionele spelers en ons wou ewe graag die wedstryd wen.”
Novak deur na Tel Aviv-kwarteindstryd
“Dit was een van die langste potte waarin ek nóg gespeel het en ek het al in baie wedstryde gespeel. Pablo verdien egter lof vir die wyse waarop hy vir elke punt geveg het.”
SA fietsryer rem eers weens diagnose
“Met elke terugslag in my lewe het ek nog nooit teruggedeins of ingegee nie, maar ek is senuweeagtig en onseker oor wat die pad vir my met hierdie diagnose inhou.”
Du Plessis oorgehaal vir nog uitklophoue
“Ek is ʼn man op ʼn sending na groter hoogtes en niks sal in my pad staan nie.”
Novak dink nog nie aan uittrede
“Ek wil nog speel, selfs al het ek al baie van my doelwitte bereik. Ek het steeds ongekende passie vir die sport en ek is honger vir sukses.”
Blitsige Max kan Sondag met titel wegjaag
Indien alles vir Max Verstappen volgens plan verloop, sal hy die kortste pad na kampioenskapglorie sedert 2002 gevolg het.
Dié jong dames is pure goud
HTS Drostdy se toutrekspan het goud by die Wêreldkampioenskap in Nederland gewen.
Wêreldspan klim hul tennis-Everest uit
“Die verskil tussen vanjaar en vorige toernooie is dat ons nou doodeenvoudig besluit het om nie handdoek in te gooi nie,” het John McEnroe gesê.
Brad Binder tweede in Japan
Die MotoGP is deur Jack Miller gewen, wat slegs sy vierde oorwinning in MotoGP was.