Hierdie jaar was die vyfde aanbieding van KTM Suid-Afrika se Adventure Rally.
Wiele2Wiele ry met nuwe Honda Civic Type R
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Honda Civic Type R en raak opgewonde oor Kia se pragtige Sportage wat nou as ’n dieselmodel beskikbaar is.
GWM lig sluier oor sy planne vir SA
Ons sal binnekort twee nuwe handelsmerke uit die GWM-stal sien. Dit bring ons dan by drie: Haval, Ora en Tank.
Simola se Saterdag-superhelde …
Saterdag het gesorg vir enorme pret op die Simola-heuwel.
Simola-heuwelren betower
André Bezuidenhout is ʼn naam wat alle Simola-heuwelren-toeskouers al goed ken.
Simola-heuwelren skop af
ʼn Menigte motors sak hierdie naweek weer op Knysna toe in die hoop om as die koning van die Simola-heuwel gekroon te word.
Bly veilig in die saal – ʼn paar wenke
Baie mense sien steeds motorfietse as gevaarlik en dit sit hulle af van motorfietsry. Ja, daar is risiko’s, maar as jy ʼn paar eenvoudige reëls volg, sal jy veiliger kan wees.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Urban Cruiser
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Toyota wat sy splinternuwe Urban Cruiser bekendgestel het en hulle gaan ry met Hyundai se vlagskip Palisade.
Bekendstelling: KTM laat die SMT herleef
Die eerste ding wat jy opmerk, is die kleiner voorwiel met die dubbele modderskerm. Die fiets het ook lyf gekry agter met breër bakpanele.
Wiele2Wiele ry met Merc se EQC 400
Wiele2Wiele gaan ry hierdie week met Mercedes-Benz se vol-elektriese EQC 400, dan stel Suzuki sy nuwe Grand Vitara bekend en jy kry ook ’n lusmaker van die Simola-heuwelren wat van 5-7 Mei plaasvind.
Suzuki Grand Vitara gemaklik, goeie waarde vir geld
Met goeie standaardtoerusting, ʼn gemaklike en ruim kajuit, en ʼn billike koopprys behoort die nuwe Suzuki Grand Vitara heelwat nuwe eienaars te lok.
Ducati Supersport 950 – Een jaar van eienaarskap
Elke motorfietsryer het ’n idee van sy of haar droomfiets êrens in die agterkop. Myne was nog altyd tussen die Ducati Multistrada 950 en die Ducati Supersport.
Wiele2Wiele gesels oor Baic Beijing X55
Wiele2Wiele ry hierdie week in besigheidsklas met BMW se 740i, spandeer tyd met Ford se nuwe Ranger XLT 2.0L BiTurbo-bakkie en ervaar hoe die Chinese die koppe laat draai met hulle Baic Beijing X55.
Nuwe X-Trail bied hope tegnologie in stylvolle baadjie
Die vierdegeslag-X-Trail is nie net aangenaam om te aanskou nie – sy kajuit is volgepak met moderne tegnologie en sy rygerief is uit die boonste rakke.
Omoda tree toe tot plaaslike motorbedryf
Die eerste model in die stal is die Omoda C5 – ʼn C-segment-kruismodel. Dink in die rigting van Nissan se Qashqai en Volkswagen se T-Roc.
Norden 901 Expedition is ʼn kakiebos in kosmostyd
Brian Cheyne neem die Norden 901 Expedition vir ʼn toetsrit. Hier is sy indrukke.
Pta-kragonderbreking stok in die speek vir Ford
Al drie skofte by die aanleg is tans opgeskort wat beteken die 720 Ranger-bakkies wat per dag hier gebou word, kan nie gebou word nie.
Wiele2Wiele ry met enkel- en superkajuit-Ranger-bakkies
Hierdie week gaan Wiele2Wiele saam met Ford en sy nuwe enkel- en superkajuit-Ranger-bakkies op ’n avontuur om ’n verskil te maak. Hulle rits rond met die Fiat 500X, gesels oor die Motor van die Jaar-toetsdae, raak slim oor voertuig-platforms en vir 2Wiele is daar ’n BMW Motorrad-geskiedenisles.
Koop en verkoop jou voertuig maklik, veilig
Die motor van jou drome is net ‘n klik weg.
SA se goedkoopste motortjie opgeknap
ʼn Klein, regop karretjie en nou met sitplek vir vyf (dalk vier en ʼn half), en ʼn lekker kattebak.