Wiele2Wiele ry hierdie week met ‘n wolf in skaapsklere – VW se nuwe Amarok V6-bakkie, asook met die Audi A4 35 TFSI.
Grand i10 ding mee met sterk kompetisie
Dit is maklik om die Grand i10 op te som. Dit is moontlik ʼn oulike opsie, maar die kompetisie in dié segment is rateltaai.
BMW se 8-reeks: Duur maar pure vuur
Die M8-reeks sit boaan die BMW-troon.
Hier’s die rede waarom sedans verdwyn
Die Honda Ballade word hier met die Renault Duster vergelyk.
SYM Wolf T1: Ideale beginnerfiets
Dit is ’n fiets waarop nuwe ryers hul voete kan vind en ’n pendelfiets by uitstek.
Wiele2Wiele: Peugeot 208 vs. Hyundai Creta
Hierdie week tydens Wiele2Wiele is daar ‘n kompetisie tussen twee kompakte sportsnutse – Peugeot se 2008 en Hyundai se Creta.
Toyota se nuwe Cruiser het Suzuki-DNS
Die buksie ry lekker, bied goeie spasie en Toyota-gemoedsrus teen ʼn fantastiese prys.
Perdekrag: Episode 2
In dié episode word BMW se fantastiese M2 CS in die gietende reën na Redstar Raceway geneem vir ‘n paar pylvakrenne teen die puik Suzuki Swift Sport.
Só lyk Opel se nuwe Corsa
Die Corsa is ʼn B-segment-luikrug want in dieselfde kryt boks as Volkswagen se Polo en Ford se Fiesta.
Motorfietsopleiding vir nuwe ryers
Dit is van onskatbare waarde vir nuwe ryers om deur ervare instrukteurs geleer te word voor slegte gewoontes kan posvat.
Merc se suksesvolste model opgeknap
Mercedes-Benz se suksesvolste modelreeks is die E-klas en die huidige reeks is die W213.
Wiele2Wiele kry Jan Alleman se indrukke van die Brezza, Caravelle
Hierdie week hoor Wiele2Wiele wat dink Jan Alleman van Suzuki se nuwe Vitara Brezza en Volkswagen se luukse Caravelle.
Mercedes-AMG se 4.0 BiTurbo V8 maak alles reg
Op die pad is die GLE 63S absoluut ʼn vuurpyl.
Nuwe BMW-luikrug het GTI in sy visier
BMW se 128ti is ʼn welkome mededinger in dié segment.
Harley-Davidson se 1250 Pan America
Ons kon nooit voorspel het watter onderstebo jaar 2020 sou wees nie. Nog minder sou ons kon voorspel dat BMW en Harley-Davidson mekaar die stryd sou aansê.
Ford se Ranger word slim
Ford het sy Ranger FX4 en FordPass aan die publiek bekend gestel.
Wiele2Wiele ry met die Kia Picanto X-line
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Kia se Picanto X-line wat nou opgedollie is en sy kompetisie – Ford se Figo Freestyle.
Honda se kruismodel sit die pot mis
Die enjin en ratkas is waar daar meer vlieë in die salf beland.
Porsche se kroonjuweel
Porsche se bestelboek maak einde Maart oop en plaaslike pryse sal dan bekendgemaak word.
Zontes se 310-T2-buksie nog verder verbeter
Hierdie klein kosmetiese veranderinge maak die 310-T2 ’n baie aantreklike opsie in hierdie deel van die mark.