Helpende Hand skud vere reg vir ʼn reuseprojek saam met die Afrikaanse groep Jan Jan Jan en die Boerboel-klerereeks.
Beeskraal word mondig
Die orkes Beeskraal vier vanjaar sy mondigwording met ʼn splinternuwe album getiteld ‘Afrikana osbloed’.
Reën spring na topplek in Top-20
Dit was ook ʼn goeie week vir Brendan Peyper.
‘2nd Life Band’ – ons pad na genesing
Liezel Boonzaier sou nooit kon raai dat na ‘n dekade in die koroporatiewe wêreld sou musiek weer haar voltydse beroep wees nie, en toe sommer ook ‘n plek word waar haar hele gesin ‘n tuiste vind.
Konsert om Wollies se kosnood te verlig
Om toegang tot die konsert te verkry, moet konsertgangers per persoon ʼn sak honde- of katkos van 10 kg of meer saambring.
Coenie en Deon se ‘Karoo Suite’ hiér te sien
Weens die Covid-19-pandemie is al die vertonings vir ‘Karoo Suite 2: Karoonagte’ kort ná die bekendstelling by 2020 se US Woordfees gekanselleer.
Sing slim met liedjies uit FAK
“Die departement van basiese onderwys se oordrewe klem op assessering in tale en wiskunde het veroorsaak dat die onderafdelings van lewensvaardighede afgeskeep word en kreatiewe kunste, waaronder kuns en musiek, in sommige skole glad nie meer aangebied word nie.”
‘Boer soek ʼn vrou’-sangpaar betree Top-20
Richann en René se liedjie getiteld “Vrystaat vlaktes” is verlede week na afloop van die laaste episode van die program bekendgestel.
Ray Dylan laat steeds die voete jeuk
“Ek het gevoel dat ek ná 14 jaar vir my ondersteuners moet wys dat ek steeds by my klank en musiekstyl hou.”
Luister: Boer kry ʼn vrou … én ʼn sangmaat!
Richann, wat vanjaar een van ‘Boer soek ʼn vrou’ se gewildste boere was, en sy René is nie nét pasmaats nie, maar nou ook sangmaats.
Jo Black, Refentse ‘bring hoop’ op Top-20
Die Psalm wat sê: “Rig jou oë op na die berge want hy sal jou dra”, het die lirieke geïnspireer.
Musiekvideo: Almero ‘altyd soekend, altyd op pad’
Die liedjie is verlede jaar tydens die inperking in sy ouers se motorhuis in Bloemfontein vervaardig. “Die stemme het ons tussen twee matrasse opgeneem.”
Luister: Elandré pak sy rugsak
“Die vorige twee albums was meer retrospektief, sou ek sê. Hierdie een kyk vorentoe.”
Zybrandt: ʼn Liedjieskrywer om mee rekening te hou
“Ek het selfs in die donker met die kitaar gelê en my vingers op en af oor die snare laat hardloop.”
Nuwe Bok-snit betree Top-20
Dit is vanjaar 15 jaar sedert Bok van Blerk bekendheid verwerf het met sy lied “De la Rey”.
Prophet sing oor menslikheid in nuwe uitreiking
Die musiekgroep bekend vir die lied “Houtkruis” was 16 jaar lank stil, maar is nou terug met ʼn splinternuwe album getiteld ‘Die Kolonie’.
Kruis van liefde: Skakel vandag in vir ’n Paasnaweek-bederf
Dié koorwerk word vandag net na 14:00 op RSG uitgesaai. Op dié manier kry soveel meer mense, hier én wêreldwyd, die geleentheid om na dié uitsonderlike oratorium te luister.
Musiekvideo: Rudi Claase ‘nie meer bang vir die waarheid’
“Ek het myself woordeloos gelaat te midde van ʼn angswekkende noodsaaklikheid om uiting te gee aan my emosies.”
Musiekvideo bring hoop voor Paastyd
“Ek het bonatuurlik ervaar hoe die Here vir my die musiek en lirieke gee. Die kern van die boodskap is om vir mense hoop te bring in ʼn tyd waar dit vir baie mense donker is.”
Bernice West behaal driekuns op Top-20
Elandré het die afgelope week sy splinternuwe album getiteld Rugsak bekendgestel.