Die twee akteurs in die video is Marissa van Staden en Neil Sharim van Bakgat-faam.
Video: Drakies bekoor met Ed Sheeran-verwerking
“Ek dink hy is self verbaas oor hoe vinnig die video opslae gemaak het.”
Appel kort op Riaan se hakke op Top-20
Appel het luisteraars trakteer deur “Hier sal ek boer” en “Dina” voor die res van die album bekend te stel.
Sangduo vier die liefde met musiek, wyn en koffie
Die Bottomless Coffee Band se jongste album, “Prediker”, is in vier hoofstukke verdeel waarvan een in Desember verlede jaar reeds die lig gesien het. Die tweede hoofstuk is eersdaags op pad. Lees meer:
Sanggroep verras paartjie van val-video
Hulle het besluit dié paartjie verdien ʼn spesiale dag om hulle verlowing te vier – sonder ʼn vallende, giggelende “videograaf” in die agtergrond.
Appel ‘boer’ weer op Top-20
Riaan Benadé se liedjie “Vat ’n bietjie” maak ook vandeesweek sy buiging op die Top-20.
‘Diverse’ groep musikante ingehuldig in Rock Hall
Carole King, The Go-Go’s, die Foo Fighters en Todd Rundgren vorm ook deel van die elite-groep kunstenaars wat gekies is om opgeneem te word in dié rock-panteon.
Atterbury-teater vier dekade van kuns
In die afgelope dekade is meer as 2 880 vertonings, produksies en funksies in die teater aangebied – dit beteken dat nagenoeg 865 670 mense die teater al besoek het.
Kollig op gesondheidwerkers by Brit Awards
“So ek dink wat ons almal moet doen is om deur ʼn massiewe applous vir Boris [Johnson, die Britse eerste minister] ʼn boodskap te gee dat ons ʼn regverdige salarisverhoging ondersteun.”
Riaan Benadé kraai weer koning op Top-20
Richann en René, die Boer soek ’n vrou-sangpaar wat saam sing as Reën, val met een plek terug na die tweede posisie.
Caroline-Grace pak moederskap al singende
“Hy wil haar baie kere net vashou of ʼn soentjie gee, maar elke nou en dan is daar oorlog wanneer hy haar fopspeen skielik uit haar mond pluk.”
Musiekvideo: Rooibos en Wijn sing met rou emosie
“Ek kon vir ure in haar oë staar op die slaapkamervloer terwyl ons gefilosofeer het oor die idee van ware liefde.”
Feesgees groot by vanjaar se Suidooster
Die 18de Suidoosterfees, wat die afgelope week in Kaapstad plaasgevind het, spog met ’n gemiddelde produksiebywoningsyfer van 94%.
Lizanne Barnard se ode aan skeppers
“‘Skeppers’ is ʼn bymekaarkoms van digkuns, musiek, fynere kuns van skilder en fotografie.”
Jannie du Toit: 50 jaar van vreugde
Die Afrikaanse liedjieskrywer en woordtowenaar Jannie du Toit som sy musiekloopbaan van vyf dekades vinnig en maklik in een woord op: “vreugde”.
Video: ’n Dokumentêr van hoop, moed vir lied
Geniet saam met ons hierdie terugkyk na jou herkoms en wees vry, veilig en voorspoedig aan die suidpunt van Afrika. En as jy sukkel, weet daar is meer as 25 instansies in die Solidariteit Beweging om jou hand te vat en jou te help of by te staan.
Eerbewys vir ‘Sarie Marais’ se familie
“’n Aand soos hierdie help ook weer om oud en jonk se oë te open vir ons besonderse Afrikaanse geskiedenis.”
Top-20 maak plek vir Jan Jan Jan
Die liedjie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Boerboel Wear vir die Jou huis is hier-projek uitgereik.
Hoor professionele klavierstemmers die slotklank?
In 2021 is klavierstemmers skaarser as die spreekwoordelike hoendertande. Hulle is die ware Jakobs wat die wetenskap van akoestiese en estetiese, asook meganiese kennis het om klaviere in ’n japtrap te diens.
Video: Sanger bedank ma met hartroerende lied
“Ek het so geliefd gevoel toe ek na die lirieke luister. Dit is die mooiste eerbetoon wat ʼn kind vir ʼn ma kan gee.”