Altesame nege van die 20 bemanningslede is oornag op ʼn reddingsboot gevind en aan boord van een van die visserskepe geneem. Hulle is nie beseer nie.
Soekresultate vir: transnet
Kuberveiligheid noodsaaklik vir boere
Eens beskou as ʼn tradisioneel lae-tegnologie bedryf beteken die toenemende gebruik van e-pos, aanlyn moniteringgereedskap, afstandbeheerders en betalingstelsels, tesame met outomatiese slim boerderytoerusting en internet-gekoppelde trekkers, dat die digitale bedreigingsvlak vir boere toegeneem het.
Deurvoer van NGV het medici, politici én sakelui bekommerd
“Die regering wil nou kom en iets wat deur die private sektor opgebou is oorvat omdat hulle daarin misluk het om dit self te doen.”
Brian Molefe, Anoj Singh in hof oor Transnet-korrupsie
“Die NVG se ondersoekdirektoraat sal verseker dat diegene wat na bewering verantwoordelik was vir staatskaping, aanspreeklik gehou word.”
Minister ontken ‘gebrek aan beleggersvertroue’
“Daar is geen beleggers wat die land in hordes verlaat nie. Dit is kommersiële transaksies waarna maatskappye kyk. Een maatskappy onttrek, ʼn ander een kom in.”
Transnet verminder opeenhoping by Richardsbaai
Die doelwit is om vragvervoer padlangs te verlig en die volume van pad na spoor te skuif.
Sinkende staatsondernemings kry in vyf jaar R283 miljard
“Die ANC-regering het die afgelope vyf jaar geld vermors op wanfunksionele entiteite en naïef gehoop dat dit staatsondernemings sou herstel.”
Tonnelbrand laat Johannesburgers sonder krag
Johannesburgse nooddienste spook om ’n brand in ondergrondse tonnels onder die M1-dubbeldekker-snelweg naby die Johannesburgse middestad in bedwang te bring.
Tweepot-aftreestelsel: Raad van provinsies aanvaar wetsontwerp
Die tweepot-aftreestelsel is ʼn stap nader aan implementering nadat die NRP dit op 25 April goedgekeur het. Ina Opperman verduidelik wat gebeur volgende.
Ramaphosa se ‘invloed’ by SAUK bevraagteken
Hy is gekeur toe hy die amp aanvaar het. Enige verdere keuring in hierdie stadium deur die SVA is baie onreëlmatig.”
Geringe skade ná skepe in Kaapstad-hawe bots
Ambassador Cruise Line, wat die Ambience besit, sê ondanks die hulp van twee sleepbote en ʼn loodsboot kon die skip nie sy posisie in die sterk rukwinde handhaaf nie.
Blink sitrusseisoen wink ondanks uitdagings
Hierdie toename is ook die gevolg van jonger bome wat nou oor ʼn aantal streke tot produksie bydra.
Skipper en skiboot verdwyn by Sodwana
Daar is tekens dat vuilspel plaasgevind het, alhoewel die NSRI hoop dat dit nie die geval is nie.
Verbruikersake: Dis wat jy vanjaar van rentekoerse kan verwag
“Ek dink egter die mark verwag dat die SARB in die middel van die jaar sal begin om die repokoers te verlaag in ooreenstemming met sy kwartaallikse projeksiemodel.”
Pensioengeld om staat te help? Aikôna!
Die vakbond Solidariteit is sterk gekant teen die gebruik van werkers se pensioenfondsgeld om sukkelende staatsinstellings uit hul finansiële penaries te help.
Gordhan laat ‘spoor van verwoesting’
Die DA sê Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het gekies om ʼn “dienskneg vir die ANC” te wees eerder as ʼn beginselvaste staatsamptenaar wat die belange van alle Suid-Afrikaners op die hart dra.
Sitrusboere het dalk rede vir optimisme
Sover dra die bome goed, die vrugte lyk gesond en die bedryf verwag tans ʼn hoër oesopbrengs as verlede jaar.
Maart-brandstofpryse: Motoriste gaan weer hoes
Dit is die tweede agtereenvolgende maand wat die brandstofprys verhoog word.
Nuwe permanente leierskap vir Transnet
Die private sakesektor is in sy skik met die nuwe permanente aanstellings by die sukkelende staatsbeheerde vervoermaatskappy.
SA landbou-uitvoere behaal nuwe rekord
Sitrus, mielies, appels en pere, neute, wyn, sojabone, suiker, wol, druiwe, bessies, avokado’s en vrugtesap het die uitvoerlys verreweg oorheers, ondanks talle logistieke uitdagings wat die landboubedryf bly teister.