Hy het voor die moorde ʼn rits inskrywings op sosiale media gemaak waarin hy sy vrou van ontrouheid beskuldig het.
Alles vir die sleutelwoord "geslagsgeweld"
Register vir seksoortreders ‘bestaan nie’
“Hoeveel kinders word vasgevang in seksuele mishandeling en aanranding omdat die stelsel ons faal?”
Enorme agterstand by forensiese laboratoriums
Sonder ʼn behoorlik funksionerende DNS-toetsvermoë by die laboratoriums kan die oortreders van die grusaamste misdade nie aan die pen ry nie.
Hulplyn kry hupstoot in stryd teen geslagsgebaseerde geweld
Van der Riet sê dit is almal se verantwoordelikheid om, veral te midde van die viering van Vrouemaand, ʼn standpunt in te neem teen geweld teen vroue en kinders.
Nóg ʼn weermag-hoë dalk ongestraf ná beweerde seksuele teistering
Intussen weier die weermag steeds om te sê hoekom ʼn ander offisier nie geskors is ná klagtes van ʼn seksuele aard nie.
Groter finansiële vryheid vir vroue nodig – Ramaphosa
Volgens Ramaphosa word daar voorberei vir die heropbou van die ekonomie ná die Covid-19-pandemie, en kan daar nie bloot teruggekeer word na waar die land voorheen was nie.
Foto’s: Wêreldwye foto-uitdaging spoel oor op eie bodem
“Ons rou saam met elke familie wat ʼn geliefde, ʼn ma, ʼn vrou of ʼn vriendin weens vrouemoord aan die dood moes afstaan. Ons sien jou, ons hoor jou en ons verhef ons stemme omdat jy nie meer een het nie.”
Polisie weier glo om klag van aanranding te registreer
Polisiebeamptes het die vrou glo daarvan beskuldig dat sy 50% aandadig was daaraan dat haar man haar aangerand het.
Unisa skerm vir dosent wat kollega ‘wit t**f’ noem
Unisa sê hy het beleid en prosedures wat gevolg moet word wanneer klagtes teen sy personeel ingedien word.
Man wat vriendin glo aan brand steek, bly agter tralies
Die man was maande lank voortvlugtend nadat hy glo paraffien oor sy vriendin uitgegooi en haar aan die brand gesteek het.
Vlootoffisier van seksuele aanranding beskuldig
Die vermeende oortreder is reeds geskors.
Skietery in Kraaifontein eis lewe van 9-jarige
Gaylin Cupido is Saterdagaand met ʼn koeëlwond in die bors aangetref.
Hospitaal reageer weke ná 2-jarige glo in isolasiesaal verkrag is
“Daar was glo ’n misverstand in die kommunikasie tussen personeellede.”
2-jarige glo in isolasiesaal verkrag: ‘Ons soek geregtigheid’
“Help my asseblief, want my dogtertjie is deur iemand in hierdie hospitaal skade aangedoen.”
Woede ná beweerde aanranding in Maties-koshuis
Die vermeende aanvaller is reeds geskors en is nie meer op die kampus nie.
Man wat tienermeisie glo vermoor, laat vaar borgtogaansoek
Buite die hof het gemeenskapslede Mzingeli se kop geëis.
Kinders wees na pa glo gesin probeer verdrink
Polisiebeamptes is na die toneel waar die man reeds met die motor in die rivier ingery het.
Ondersoek ná kleuter glo in isolasiesaal verkrag word
Die gesin se pogings om die beweerde voorval by die polisie aan te meld het in ʼn tweede nagmerrie vir hulle ontaard.
Borgtog laat vaar ná moord op ma, dogter
Kortje het glo ʼn week voor haar dood vergeefs probeer om ʼn beskermingsbevel te bekom omdat sy gevrees het vir haar lewe.
Verkragtingslagoffer gevra om ‘dag later’ terug te kom
ʼn Ondersoek is gelas nadat die vrou glo sonder hulp by die polisiekantoor weggewys is.