“Die engel sê toe vir haar: ‘Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou.’” (Lukas 1:30)
Alles vir die sleutelwoord "Kersfees"
Feestyd-oordenking: God weet van jou
“God self het gesê: ‘Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie (Hebreërs13:5, 1983-vertaling)’.”
Handwerk: Skep ʼn ‘Stille nag’ vir jou huis
Herskep die geboortetoneel van Jesus om ʼn gewyde atmosfeer in jou huis te skep.
Kiek self jou gesin vir die perfekte Kerskaartjie
Nie almal is kranige fotograwe met ʼn oog vir ʼn mooi foto nie, maar om ʼn gesinsfoto te neem wat op jou Kerskaartjie kan pryk, kan eenvoudig en maklik wees.
Video: Martin Bester ‘kook en klets’ by Maroela Media
Die sanger en Jacaranda FM-omroeper Martin Bester het Kersfeeskoekies vir sy vierpotiges gebak.
Riglyne vir die eerste feesseisoen sonder ʼn geliefde
Kersfees gaan nooit weer dieselfde wees nie, maar vier dit op ʼn manier wat vir jou hanteerbaar is.
Handwerk: Gee jou Kerskrans ’n Skandinawiese kinkel
Maak dié oulike takbok van papier om as Kerskrans te gebruik en gee dit ʼn Skandinawiese kinkel deur dit met bloekomblare en kunsblomme te versier.
Doen ʼn digitale detoks hierdie feestyd
Los jou foon se battery en fokus eerder om jouself behoorlik te herlaai.
Vyf idees vir tuisgemaakte Kersgeskenke
Vermy die winkels dié Kersseisoen en bederf jou geliefdes met pragtige, tuisgemaakte Kersgeskenke.
Vyf geregte vir die feestyd
Moenie van hierdie vyf geregte vergeet wanneer jy beplan wat jy tydens die feestyd gaan opdis nie.
Warm gloed straal uit nuwe Kersfliek, sê Roeline Daneel
Wanneer Jó leer dat sy goeie goed moet doen sodat goeie goed weer met haar kan gebeur, begin sy planne beraam om Kersgeskenke by die rykes te steel en aan arm kinders uit te deel.
Foto: Charles, Camilla deel eerste Kerskaartjie as koningspaar
Die foto is vyf dae voor koningin Elizabeth II se afsterwe geneem.
Hier is die wenners van Maroela se Kersfeesbonus
Vier gelukkige Maroela-lesers het die kans gestaan om elkeen met ʼn Kersfeesbonus van R4 000 kontant weg te stap.
Luister: 1914 inspireer eietydse Kerslied
“As ons hierdie Kerstyd vrede en medemenslikheid kan kies, dan dink ek dit is die regte keuse en die beste geskenk vir die wêreld, ons omgewing en jou naaste.”
Handwerk: Kersversierings van balsahout en papier
Probeer vanjaar iets nuuts en borduur op balsahout om versierings vir jou boom te maak.
Minder blink Kersfees, minder stink 2023
Sonder om die knal uit enigiemand se Kersklapper te haal, kan Suid-Afrikaners dit beswaarlik bekostig om dié Kersfees oorboord te gaan.
Wen kontant vir Kersfees van Maroela!
Vier gelukkige Maroela-lesers kan elkeen ʼn Kersfeesbonus van R4 000 kontant wen.
Gee ’n bietjie skiet dié Kersfees
Dalk moet ons almal vir mekaar ʼn bietjie skiet gee – minder verwagtings, groter geduld en meer deernis, want die “feesseisoen” trek maar die meeste van ons se rekkies styf.
Wenners: Vier Kersfees saam met kykNET
Twee gelukkige lesers kon elkeen ʼn kaartjie vir ʼn gesin van vier lede na die kykNET Kersfeesspel wen.
Aitsas wil dié Kersfees besonders maak vir bejaardes
“Baie bejaardes is alleen tydens die Kerstyd met absoluut geen vooruitsig om geskenkies saam met geliefdes oop te maak nie.”