“Ek het ʼn ongelooflike sagte plek in my hart vir diere, en dit maak my so seer om te sien en hoor dat mense hulle diere sommer net êrens aflaai of agterlaat wanneer hulle verhuis.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "NB-Uitgewers"
Luister: Koppige Ami hou Irma Venter op haar tone
“Sy is soms dwars, en sy het ʼn moeilike streep in haar, maar ʼn goeie hoofkarakter het ʼn bietjie sleg en ʼn bietjie goed in hulle.”
Luister: Skeppende Portchie se kuns so kleurryk soos SA
Portchie, ʼn wêreldbekende en uiters suksesvolle Suid-Afrikaanse kunstenaar, het in sy loopbaan reeds byna 19 000 oorspronklike kunswerke geskep.
Dié leser wen kinderstories van NB-Uitgewers
Een Maroela Media-leser het ʼn boekpak met sewe kinderboeke van NB-Uitgewers gewen.
Wen: Dié stories ideaal vir jongspan se leestyd
Maroela Media en NB-Uitgewers vier Wêreldboeke- en Kopieregdag met hierdie heerlike boekprys vir jong boekwurms.
Boek-uittreksel: Muisneste, manewales vir Hans van Kraaienburg
“Nee, Hans, as jy haar met jou eie kykers gadegeslaan het, sal jy met my akkoord gaan.”
Al verander die wêreld, bly Deon Meyer-stories tydloos
“Ek sê dikwels vir my kinders dat kosmaak en storieskryf presies dieselfde is: Jy skep iets wat jy vir mense wil gee om te geniet.”
Luister: Bekende stemme bied troos met gedigte
ʼn Bundel soos “Die lewe is ʼn asem lank” bied troos waar woorde ontbreek. Kom luister saam na ʼn paar bekendes se voorlesings van hierdie gedigte.
Boek-uittreksel: Leon van Nierop skryf oor pikswarte rose in die Laeveld
“Begrafnis. Dit is wat die vier koppe in die Mercedes kom vier. Die soveelste teraardebestelling met pikswart roosblare wat mense rondstrooi.”
UJ-debuutpryswenner: ‘Bot’ is ʼn lewende bundel, meen skrywer
In “Die agentskap” lig Smith die sluier het op die moontlike invloed wat sosiale media op ʼn reeds komplekse ouer-kind-verhouding.
Boek-uittreksel: Wyn in die kelder, liefde in die lug vir Diana
“So spesifiek het sy dit nie aan die wynboer verduidelik nie, want Diana Botha is eerstens hier om wyn te maak.”
Dié uitgewer soek jou stories vir kinders, jeug
Die beoordelaars is op soek na oorspronklike, onweerstaanbare en hoogs vermaaklike Afrikaanse manuskripte.
Bloem-skrywer se ‘Spel’ goud werd
“Dit was die moeilikste boek wat ek nog ooit geskryf het. Trouens, ek wou in ʼn stadium net alles uitvee en tou opgooi.”
Jong skrywer duik tienerdieptes in met jeugfiksiedebuut
Weet jy wat ʼn ‘branderjaer’ is en waar die woord vandaan kom? Joha van Dyk vertel meer.
Luister na ‘Bitterbosbende: Die been in die bos’ deur Anzil Kulsen
Vyf minute lange pure storiebederf deur Anzil Kulsen. Luister hier wat gebeur wanneer die Bitterbosbende gaan kamp en onverwags op die spoor van ʼn geheimsinnige stoomlokomotief beland.
Storietyd: ‘Tarzan, heerser van die ape’
“Ek gaan hom grootmaak asof hy my seun is!” het sy vir Kerchak, die yslike leier van die trop, gesê toe hy die kleintjie uit haar arms wou pluk. Sy het gesien hoe die outjie vir haar glimlag en gefluister: “Ek gaan jou Tarzan noem.”
Luister: Op die spoor van kuberkrakers in Turkye, Italië
“Omdat ek self daar was, in die stede gewandel en verskriklik baie foto’s geneem het, het ek besluit om dit op ʼn manier in ‘Donker Web’ te gebruik.”
De Wet Hugo lees voor uit ‘Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde’
Kan jy glo De Wet Hugo se kies-jou-eie-avontuur-storie kan op 30 verskillende maniere eindig?
Storietyd: ‘Die leeu en die muis’
Die muisie het hom lam geskrik en soos ’n riet gebewe en met sy fyn stemmetjie gefluister: “Koning Leeu, vergewe my asseblief. Spaar my tog; ek het my lewe lief.”
Lees ’n uittreksel uit ‘Maggie: My lewe in die kamp’
Dit is ʼn aangrypende, maar ook hartverskeurende ware verhaal. Hier volg ʼn uittreksel uit “Maggie: My lewe in die kamp”: