’n Verkeersbeampte en ’n bestuursinstrukteur is in hegtenis geneem.
Alles vir die sleutelwoord "Noord-Kaap"
Mishandelde vrou, kinders van plaas gered
Die man het na bewering sy 15-jarige stiefdogter seksueel mishandel en sy 10-jarige stiefseun aangerand.
Vermeende verkragter verdwyn voor hofverskyning
Die man het glo vier jaar gelede ʼn 11-jarige meisie verkrag.
Lekker reën vir dele van Noord-Kaap
Noord-Kapenaars kan boonop nog vol reënmeters die res van die week verwag.
Hondekinders steeds soek
Luiperdspore is intussen opgemerk naby waar Panga vermis geraak het.
Veiligheidswag met staat se IT-toerusting betrap
Rekenaartoerusting ter waarde van sowat R30 000 is by die staatskantoorgebou in Kimberley gesteel.
Video: Kimberley krap kop oor visse in straat
Babers is vandeesweek in poele water in ʼn straat in Kimberley gewaar.
Jong vrou byna dood op ertsroete
’n Ernstige ongeluk het opnuut die aandag gevestig op die vervoer van erts tussen die Noord-Kaap en die Oos-Kaap.
Betogings oor skoolplasings: Vrae oor Kimberley-skole
Ouers kla dat die elektroniese aansoekproses vir skole nie werk nie en dat kinders wat betyds aansoek gedoen het, nie geplaas is nie.
R10 000 beloning vir vermiste hondekind
In nóg ’n voorval het ’n ligte vliegtuig help soek na ’n vermiste rottweiler.
Boere se gebede vir reën verhoor
Daar is egter steeds talle gebiede wat in hierdie tyd nie ʼn enkele druppel reën ontvang het nie.
Oranjerivier naasvolste in dekade
Kyk ook die video van die Vaaldam se sluise wat oopgemaak is.
Foto’s: Reën transformeer Augrabies
Die Augrabies-waterval Nasionale Park was laas tydens die groot oorstromings in 2011 só druk besoek.
Oorlogsgedenkteken stuk vir stuk weggedra
ʼn Inwoner van Kimberley het gesien hoe ʼn groep mense ʼn swaar bronsplaat in ʼn trollie vanaf die gedenkteken oor die pad stoot.
Man betrap met bedreigde vetplante
Die geskatte waarde van die vetplante beloop ʼn paar honderdduisend rand.
Vloedwater rig skade aan op pad na Upington
Die riviergemeenskappe anderkant Douglas, waar die Vaalrivier by die Oranjerivier aansluit, het egter rede tot kommer.
Foto’s: Inwoners van Kalahari-dorp spoel amper weg
“Dit is die eerste keer sedert 1988 wat die Gamagara-rivier loop.”
Babalykie in vlak graf gevind
Die ouers van ʼn agt maande oue baba is deur die polisie vir ondervraging ingeneem nadat die baba se lykie in ʼn vlak graf in Warrenton in die Noord-Kaap gevind is.
Immigrasiebeampte vas wat glo omkoopgeld eis
ʼn Immigrasiebeampte van die Noord-Kaap is in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld in ruil vir gunste by onwettige immigrante geëis het.
Man geskiet ná hy in hof verskyn
ʼn 28-jarige vrou het haar intussen aan die polisie oorgegee.