“ʼn Man op ʼn waterponie, wat dit reggekry het om twee van die drie kinders uit die water te red, het hom na die NSRI-basis gehaas.”
Alles vir die sleutelwoord "NSRI"
Seun verdrink in Kaapse dam
Met hul aankoms het hulle begin soek na die seun, wat nie meer gesien kon word nie.
Lafenis aan kus eindig tragies
Ten spyte van ʼn deeglike soektog ter see en al langs die kuslyn, is geen teken nog van die man gewaar nie
Tiener verdrink by seilwedstryd
“Hy het skynbaar in die moeilikheid beland en het onder die water verdwyn.”
St. Francisbaai: Man verdrink, branderplankryer red lewe van nog een
ʼn Plaaslike branderplankryer het een van die NSRI se pienk reddingsboeie, wat op verskeie strande aangebring is, gegryp en is agterna om die mans te probeer red.
Ek en my ereskuld
Daar is ’n ding soos ’n ereskuld. ’n Ereskuld moet jy betaal, anders krap hy soos ’n kewer hier in jou agterkop en hy bly pla. Ek het ook ’n ereskuld gehad. Myne het so gewerk:
Man verdrink toe kano by Plett omslaan
Die een seun het in ʼn kritieke toestand in die hospitaal op Plettenbergbaai oornag, maar nadat sy toestand gestabiliseer het, is hy Sondagoggend na ʼn hospitaal in George oorgeplaas.
Man wat visvang verdwyn in see toe branders hom van rotse afslaan
In dieselfde asem het die NSRI die publiek gewaarsku om vanaf Saterdag 22 September tot ná volgende naweek versigtig te wees, aangesien dit tans springgety is wat Dinsdag sy hoogtepunt bereik.
Bejaarde sterf toe hy glo in see hartaanval kry
ʼn Bejaarde man (75) van Johannesburg is Sondagoggend dood, vermoedelik aan ʼn hartaanval, in die see by ʼn strand in Southbroom op die KwaZulu-Natalse suidkus.
Strandgangers gewaarsku
Skakel 112 van enige selfoon om ʼn noodgeval in en om die see aan te meld.
Seun (8) verdrink langs waterpark
“Ongelukkig kon daar niks vir hom gedoen word nie en hy is op die toneel dood verklaar.”
Steeds geen teken van man wat in see verdwyn
Sy vriend het gesien hoe hy van die rotse afgly en in die see beland.
Personeel van Haaieraad verdrink ná boot omslaan
Die vyf werknemers is glo vroeër die oggend op die see uit om die haainette te inspekteer.
Strandgangers gewaarsku
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) waarsku strandgangers en ander seegebruikers om versigtig te wees aangesien die volmaanspringgety Saterdag sy piek aan die kus bereik.
Pta-man (20) verdwyn in KZN-see
Daar is steeds geen teken van die 20-jarige man van Pretoria-Oos wat laat Vrydag in die see by Durban vermis geraak het nie.
Toeriste gered toe boot by Knysna omslaan
Tien toeriste is Woensdag gered nadat ʼn vaartuig by The Heads in Knysna omgeslaan het.
Nege beseer toe boot strand
Nege mense is beseer toe ʼn boot Saterdagaand naby uShaka Marine World in Durban gestrand het.
Vlieënier ná 5 dae steeds vermis
Vyf dae nadat ʼn 61-jarige vlieënier van Newcastle in KwaZulu-Natal tydens ʼn vlug spoorloos verdwyn het, is daar steeds geen teken van hom óf sy vermiste vliegtuig nie.
Drie dood toe motor in rivier beland
ʼn Vrou, ʼn tienjarige meisie en ʼn kleuter is dood nadat ʼn motor Sondagmiddag in ʼn rivier naby Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap beland het.
Man sterf toe skiboot omslaan
“Die man se liggaam is ná ʼn soektog in vlak water aangetref en uit die see gehaal.”