ʼn Grootskaalse soektog is vroeg Sondagmiddag na die man van stapel gestuur
Alles vir die sleutelwoord "NSRI"
Branderplankryer sak inmekaar op rotse
Die branderplankryer het toe hy uit die water kom, aan ʼn omstander gesê hy voel sleg.
Hond van rots in see gered
Die hond was op ʼn rots sowat 30 m in die see in vasgekeer.
Vrou se liggaam in see by Kalkbaai-hawe gekry
Die vrou was vermoedelik in haar dertigs of veertigs.
Spieshengelaar sterf by Umkomaas
Die man het in die water sy bewussyn verloor.
Jong vrywilliger doen 1 000 diensure by NSRI
ʼn Jong vrywilliger van Benoni aan die Oos-Rand volg in haar pa se voetspore. Lees meer oor die 21-jarige se onbaatsugtige werk vir die NSRI.
10-jarige vermis in see
Die seun het saam met vriende in die hawe visgevang.
Vissermanne uit digte mis gered
Die vissermanne wat in ʼn oop vissersbootjie op die see uitgegaan het, kon nie terugkeer hawe toe nie weens die digte mis.
Walvis wat in tou verstrengel raak dopgehou
ʼn Inwoner van Scarborough het die walvis Woensdagmiddag opgemerk. Dit het gelyk of die walvis in nood verkeer en in ʼn tou verstrengel is.
Man verdrink toe hy vrou probeer red
Die rivier het glo baie sterk gevloei toe die man in die rivier gespring het.
Vermiste visserman naby Kampsbaai gered
Die vermiste boot is sowat vyf seemyl vanaf Kampsbaai opgemerk.
Visserman se lyk in dam gevind
Die hiasint-onkruid het so dig op die water gelê dat dit die reddingspan se soektog gepootjie het.
Afsondering: Pa en dogter wat kamp ‘verdwyn’
Die pa en dogter het glo besluit om in ’n afgeleë gebied te gaan kamp tot die afsonderingstydperk opgehef word.
Tiener vermis in see by Table View
Reddingswerkers het ʼn omvattende soektog in die see, lug en op die strand uitgevoer.
Man wat visvang verdrink
Die liggaam van ʼn 25-jarige man is uit die water gehaal.
Liggaam gevind ná boot by Oudekraal omslaan
Die soektog na nog ses mense is in dié stadium drieledig.
Talle dalk vermis na boot by Oudekraal omslaan
Die boot is gedeeltelik onder water naby Mouillepunt gekry.
Pastoor, visserman red mans uit see
Die pastoor het besluit om eerder self die see in te swem as om tyd te mors om ʼn reddingsboei te haal.
11-jarige tydens bootongeluk op Hartbeespoortdam beseer
ʼn 11-jarige meisie is in ʼn stabiele toestand in die hospitaal ná sy oor die naweek kritieke beserings opgedoen het tydens ʼn bootongeluk op die Hartbeespoortdam in Noordwes.
Bejaarde vrou dood toe boot omslaan
Die drie passasiers was almal Duitse burgers.