Die maatskappy erken sy standaarde is “duidelik nie in die Diepkloof-winkel gehandhaaf nie”.
Alles vir die sleutelwoord "Soweto"
Juffrou lê kinders swye op oor ‘molestering’
Die juffrou het hulle na bewering daarteen gewaarsku om hul ouers van enige beweerde misbruik te vertel wat die veiligheidsbeampte hulle aangedoen het “omdat die skool die saak sou hanteer”.
Sowetodag – ’n oudjoernalis onthou
Ek het rede om Sowetodag 1978 nooit te vergeet nie, skryf Pierre Massyn.
Poste by hospitaal glo verkoop vir geld, seks
“Die situasie was so sleg dat ʼn sluipmoordenaar gehuur is om die uitvoerende hoof van die hospitaal te vermoor – hy is egter gevang en is tans verhoorafwagtend.”
Geblinddoekte kinderlyke in vlak graf aangetref
“Hulle was geblinddoek en hul hande vasgebind.”
Vakbond veroordeel aanvalle op uitlanders
Die Food and Allied Workers Union (Fawu) het Donderdag vandeesweek se aanvalle op uitlanders, wat daarvan beskuldig word dat hulle vervalste goedere verkoop, veroordeel.
Derde persoon sterf ná Soweto-onluste
ʼn Derde persoon is dood weens die geweld wat Woensdag in Soweto uitgebreek het toe plaaslike inwoners en buitelanders slaags geraak het.
Soweto-inwoners bots met uitlanders
ʼn 17-jarige seun is doodgeskiet, na bewering deur ʼn winkeleienaar uit selfverdediging.
Woedende inwoners betoog toe Eskom krag afsny
Eskom het gesê kliënte sal voortgaan om kragonderbrekings te ervaar as hulle nie hul rekeninge vereffen nie.
Hof hoor man is gemartel om skuld te beken
Die vermeende transitorower het aangevoer dat hy met ʼn vuurwapen op sy bors geslaan is en dat sy kop met ʼn plastieksak bedek is op die dag waarop hy in hegtenis geneem is.
Skote klap tydens nóg ʼn transitorooftog
Volgens die polisie het die aanvallers lukraak skote begin afvuur terwyl hulle in verskillende rigtings begin vlug het. ʼn Omstander is gewond.
‘Ons kán misdaad bekamp, maar ons moet dit sáám doen’
“Ons organisasie is maar nog jonk, en ons het gedink as ʼn jong organisasie het ons baie om te leer by ʼn organisasie soos AfriForum wat al vir jare lank veg om misdaad te bekamp.”
Ma gevonnis oor verkragting van 2 maande oue baba
Die ma het aanvanklik beweer die kind het van die bed afgeval, maar mediese toetse het aangedui dat die baba verkrag is.
Geen amptelike herdenking vir 2001 se stormloop-slagoffers nie
43 mense is op 11 April 2001 dood tydens ʼn stormloop by Ellispark-stadion in Johannesburg.
Twee transitorooftogte slegs minute uitmekaar in Gauteng
Verkeer in dié omgewing het vir etlike ure opgehoop.
Twee toetssentrums gesluit oor sertifikate
“Onpadwaardige voertuie dra by tot die hoë ongeluksyfer en -sterftes op ons paaie en toetssentrums met wanpraktyke vererger dit.”
Mashaba besoek omgewings met stormskade
Paramedici is uitgeroep na talle tonele waar huise, dakke en voertuie veral in die Protea Glenn-omgewing in Soweto beskadig is.
Sleutelgetuie doodgeskiet ure voor hy sou getuig
Die ondersoekbeampte in dié saak is ook vroeër deur huurmoordenaars vermoor.
1 dood, 2 beseer toe gesin begrafnisonderneming besoek
Die gesin het glo die begrafnisonderneming besoek om die begrafniskoste van ʼn oorlede familielid te betaal toe hulle deur vier verdagtes oorrompel is.
[Foto’s en video] Groot dwelmklopjag in Soweto
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Dinsdag ʼn groot dwelmklopjag uitgevoer in Dobsonville, Soweto.