Dickason word sedertdien in ʼn psigiatriese eenheid in die Hillmorton-hospitaal aangehou waar sy onder waarneming is.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
SAL-transaksie van die baan
Die ooreenkoms waarvolgens Takatso Aviation 51% van die Suid-Afrikaanse Lugdiens sou koop, is van die baan. Gevolglik sal die lugredery nou weer 100% aan die staat behoort.
Mede-eienaar van ‘Hannon’ word vermis
Julius Swart, die skoonheidsghoeroe se vervreemde man, word as “kwesbaar” beskryf.
Drie monnike by kerk in Cullinan vermoor
Die verdagte het glo van die toneel gevlug sonder om iets te steel.
Zuma is MK-party se presidentskandidaat
“Die enigste man in die MK waarvoor ons in die komende verkiesing gaan stem … is Jacob Gedleyihlekisa Zuma.”
Joslin Smith: Aanklagte teen beweerde sangoma laat vaar
Inligting oor waar die vermiste Joslin (6) moontlik kan wees, word intussen deur die staat opgevolg.
Dis Biden vs. Trump in November
Joe Biden en Donald Trump het in die voorverkiesings Dinsdag elkeen genoeg afgevaardigdes gewen om hul onderskeie partybenoemings vir die 2024- presidensiële wedloop te beklink.
‘Rietbok’-vliegramp: ‘Ons sal nie vergeet’
“As ons die vliegtuig kan herwin en ʼn sekere stuk van die vliegtuig kan opspoor, sal ons die laaste stukkie van die legkaart bymekaar kan sit.”
Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsake net ‘poging om geld te gryp’
Opposisiepartye sê dié wysigingswetsontwerp laat gans te veel ruimte vir korrupsie en diefstal deur korrupte politici.
BBP-beskermer gestrand ná motoris glo karsleutel gryp, wegjaag
Die vrou is uiteindelik na ’n hoëspoedjaagtog by die OR Tambo-lughawe in hegtenis geneem.
OVK gaan ‘verdagte’ Ezulweni-skikking bekyk
Die kommissie het nie ʼn tydlyn vir die ondersoek gegee nie, en vir “geduld en vertroue” in die OVK se prosesse gevra.
NV keur wysigingswetsontwerp op Verkiesingsake goed
Die wysigingswet is Dinsdag deur ʼn opposisieparty beskryf as ʼn desperate poging van ʼn desperate party om vir oulaas sy hand in die land se geldkoffer te druk.
Msimanga wil Gauteng weer op koers kry
Die DA sê sy reddingsplan is net wat die provinsie en sy inwoners nodig het om weer op koers te kom.
Groblersdal-twee: Appèlaansoek om borgtog ingedien
Die pa en stiefseun van Groblersdal wat van aanranding op ʼn werker beskuldig word, het die week ʼn aansoek gebring om appèl aan te teken teen die weiering van hul borgtog verlede maand.
Eskom spring van fase 2 na 3
Die skielike verandering van beurtkragfase is nodig nadat drie opwekkingseenhede die gees gegee het.
Amptenaar afgedank oor uitgelekte kandidaatlyste
Die amptenaar het glo ʼn “aansienlike aantal partye” se kandidaatlyste, waarop kandidate se name en identiteitsnommers verskyn, afgelaai.
Student sterf glo weens polisiewreedheid
ʼn Ingenieurstudent aan die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie is Saterdag in ʼn ambulans van sy koshuis af vervoer.
Jonges oorheers kieslys
Die meeste van vanjaar se geregistreerde kiesers kom uit Gauteng, gevolg deur KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.
Foto’s: Massiewe ongeluk ontwrig verkeer in Centurion
ʼn Vragmotor het op die N14 in minstens 18 voertuie vasgery.
‘Hungry Eyes’-sanger oorlede
“Dit het hom groot vreugde verskaf om te weet dat sy musiek vir dekades soveel mense geraak het en dat dit sy blywende nalatenskap sal wees.”