Nie minder nie as 36 top- mediese spesialiste het hul eie geld gebruik om ʼn private chirurgiese hospitaal in Johannesburg te bou. En dit alles vir hul pasiënte.
Alles vir die sleutelwoord "video"
Video: Geweld in Tshwane-vergadering, maar ‘ons gaan nêrens’
Brink sê ingevolge die stad se nuwe gedragskode is die EFF se optrede ʼn strafregtelike oortreding.
Video: Roerende gedig ter viering van Afrikaanse Bybel se 1933-vertaling
Op 102 herroep Francina hierdie roerende gedig deur haar geskiedenisonderwyser wat geskryf is toe die eerste Afrikaanse Bybel in 1933 verskyn het.
Video: Van wingerd tot kelder, dié vroue vat voor by Vrede en Lust
Karlin Nel en Annette Human sê hulle is saam soos die perfekte versnit.
[Video] Stryd teen strikke: ‘Ons diere sterf uit’
“Dit maak my briesend. Ons verwyder jaarliks duisende strikke en het al 315 diere in strikke gevind. Net 42 van hulle het nog geleef.”
Video: Room van Afrikaanse flieks, TV vereer op rolprentfees
Rolprentmakers, storievertellers en kunstenaars wat voor én agter die skerms doenig was, is tydens ʼn swierige geleentheid vereer.
Video: Sportsterre, politici se stories deur fotolegende se lens
Kom kyk ʼn paar video’s waarin Wessel Oosthuizen onder meer staaltjies en hoogtepunte deel, en oor sy liefde vir sport gesels.
Luister: Juanita se snit wil harte bemoedig, voete laat dans
Dié lied se musiekvideo, waarin die sanger en akteur Robbie Wessels ʼn verskyning maak, beloof om die lagspiere te kielie.
Video: Hulde gebring aan Bradley Olivier by Silwerskermfees
“Ons gaan vir Bradley eer deur dié fliek wat ons saam geskryf en vervaardig het. Ons het so ver gekom, en ek mis hom verskriklik.”
Brics rig uitnodiging aan ses lande
Dis amptelik: Die Brics-familie brei uit.
Video: Veterane snoer kragte saam vir goedvoel-fliek oor oudword
“Ek dink nie daar is baie fliekmakers daar buite wat die geleentheid het om die fliek te wys aan die persoon wat hulle geïnspireer het nie.”
Video: Kom loer agter die skerms van ‘Katbosbult’
Hier kry jy ’n kykie agter die skerms van die maak van Maroela Media se jongste vervolgverhaal, “Katbosbult”.
Video: Loer agter die skerms van Krone by Loftus
Maroela Media het agter die skerms van die opwindende musiekproduksie, Krone by Loftus, ingeloer.
Luister: Janie Bay, Elandré roer hartsnare met liefdeslied
“ʼn Paar mense het al vir my gesê hulle vind aanklank by die liedjie, of dat dit hulle emosioneel maak.”
Luister: Groot konsert, gesogte TV-reeks vir Brendan, Barto
“Ek kan egter nie aan iets beter dink as om uiteindelik jou lewe saam met een persoon deur te bring nie, so miskien gebeur dit en miskien nie,” sê Brendan Peyper (27) oor die ervaring wat voorlê.
Verkiesing 2024: Sewe partye, een doel voor oë
Die DA, VF Plus, IVP, ActionSA, United Independent Movement (UIM), die Spectrum National Party (SNP) en die Independent South African National Civic Organisation (Isanco) gesels tans oor die moontlikheid van ʼn paktregering. Sommige bestempel dit as ʼn keerpunt.
Luister: Musiekduo Raaf vlieg hoog ná meer as dekade saam op toer
“Die lewe breek vir jou soos ʼn granaat oop as jy besef alles in die lewe hoef nie altyd in ʼn boksie te pas nie. Al ons musiek strek verder as net ʼn liefdeslied.”
Luister: Ou musiekvriende dié jaar weer saam op Krone-verhoog
Kurt Darren, Elizma Theron en Nicholis Louw, drie van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars, staan vanjaar weer saam op die Krone-verhoog.
‘Kill the Boer’: Gesoute regspan sal Malema in appèlhof pak
AfriForum het reeds ’n gesiene senior advokaat en regspan aangestel om Julius Malema in die appèlhof in Bloemfontein tot verantwoording te roep vir sy sing van die lied “Kill The Boer”.
Video: ‘Vetkoekpaleis II’ op pad
Tien episodes van “Vetkoekpaleis II” sal tussen September en Oktober vanjaar by die AfriForum Teater in Pretoria regstreeks voor ʼn gehoor opgeneem word.