Wie sou kon raai dat daar soveel uitdrukkings is waarin “knipmes” voorkom?
Alles vir die sleutelwoord "WAT"
Woord: jansalie
“Hy is darem ʼn regte ou jansalie.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “jansalie”.
Woord: ongebreideld
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “ongebreideld”.
Nuwe uitvoerende hoof vir WAT
Dit is ook weer tyd vir die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie.
WAT Woord van die week: paneer
Die WAT Woord van die week is “paneer”.
Blou bloed en ander uitdrukkings
Met die oog op Nasionale Bloedskenkingsmaand het Taaltoffie ʼn paar bekende en minder bekende sêgoed oor “bloed” gaan uitsnuffel.
Woord: snuffie
Koop jy of iemand wat jy ken graag die jongste snuffies? Taaltoffie ondersoek die woord “snuffie”.
Woord: schlep
“Die hele schlep van hierdie trekkery put my uit.” Weet jy wat die woord “schlep” beteken?
Ou liefde wat nie roes en ander uitdrukkings
Ou liefde roes nie; van liefde en koue water leef; kalwerliefde… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “liefde” voorkom.
Woord: murmel
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “murmel”.
Woord: keuwel
Keuwel jy graag? Of ken jy iemand wat bekend is daarvoor om te keuwel? Taaltoffie ondersoek dié woord.
WATter woord pluk jy uit Afrikaans se boord?
“Kom pluk vir jou ʼn woord in ons lieflingtaal se boord! Ek het ‘piekfyn’ gepluk en daar’s nog baie vir jou oes – watter een kies jy?”
Woord: perikoop
Ken jy die woord “perikoop”?
Woord: papelellekoors
Wat op dees aarde beteken dit om papelellekoors te kry? Taaltoffie stel ondersoek in.
WAT het op 95 nog ‘digitale huppel’ in sy stap
Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) het op 6 Mei sy 95ste verjaardag gevier met die bekendstelling van deel XVI van WAT.
Wen: Koebaai, taalgoggas! Hallo, Slimk(o)op!
Een leser staan die kans om ʼn PharosAanlyn-lidmaatskap (vir 12 maande-toegang) te wen en nog twee lesers gaan elk met ʼn eksemplaar van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) wegstap.
Oos Wes Afrikaans bes: WAT vereer dié treffende handelsname
“Koer” (aanlyn afspraakklub), “Vat dit kop toe” (haarkapper), “Oep vi Koep” (restaurant) en “Ben Bullebak Merlot” (wyn) het vanjaar die kortlys gehaal.
Ekonoom nou beskermheer van ‘WAT’ se Borg ʼn woord-veldtog
“My gunsteling-woord is verruklik. Wat is joune? Maak dit jou eiendom en borg dit nou want die Borg ʼn woord-projek verdien jou ondersteuning.”
#WysJouWoord-kompetisie: Kies jou wenner
Stem nou vir jou gunsteling in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se #wysjouwoord-kompetisie.
Verf of teken en #WysJouWoord
Is jy 18 jaar of jonger? Jy het nog kans om in te skryf vir die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kreatiewe #wysjouwoord-kompetisie.