Volkswagen se Golf GTI is waarskynlik ʼn segmentleier hier en die i30N het hom stip in sy visier.
Alles deur die skrywer Brendon Staniforth
Die oorspronklike C-sportnuts?
Die C-sportnutssegment bars uit sy nate met mededingers om elke draai, maar die Forester staan sterk.
Toyota, VW, weer ‘tops’ in Maart
Volgens Naamsa, oftewel die Motorvervoer-sakeraad, het alle segmente in die motorbedryf in Maart 2022 positiewe jaar-tot-jaar-groei getoon.
VW se jongste veeldoelvoertuig
Hierdie is nou die vyfde generasie van die buksie. Daar is sedert 1979 meer as drie miljoen Caddys wêreldwyd gebou.
Krag is nie alles
Dit is ʼn redelike groot sportnutsvoertuig, maar agter die stuur voel dit meer soos ’n sportmotor as ʼn lomp sportnuts.
Volvo swig voor politieke druk
Dis ʼn pragtige motor met ʼn elegante ontwerp, sewe sitplekke en ʼn fantastiese, luukse binneruim en afwerking, maar hy is bitter swaar op petrol.
Lexus se intreemodel kry ʼn pragbaadjie
Die UX is ook nie net ʼn mooi rooi baadjie met uiters modieuse lyne nie. Onder die vel is daar gevorderde tegnologiese kenmerke.
Lelike eendjie word mooi én prakties
Hyundai se splinternuwe Grand Creta het gou my oog gevang.
Rav4-reeks geskommel …
Op die pad stel die Rav4 al sy troefkaarte ten toon. Egalige kraglewering, sterk versnelling, stil kajuit en sagte vering.
Motorbedryf lewensbloed van SA ekonomie
Dekades lank, deur die moeilike tyd van sanksies in die laat tagtigerjare en vroeë negentigs – en vandag steeds – het die Suid-Afrikaanse ekonomie swaar gesteun op sewe motorvervaardigers.
Volkswagen dink strategies met dié plan
Volkswagen het tans drie kommersiële voertuie wat deur gekose verskaffers vir enige doel pasgemaak kan word.
Resep vir sukses
Die resep vir ʼn luikrug is seker die ingewikkeldste. Dit moet so mooi soos ʼn koepee wees, so vinnig soos ʼn sportmotor, so lig op brandstof soos ʼn begrotingsbuksie en so ruim soos ʼn sportnuts.
Ou, getroue opgeknap vir nog beter waarde
Die Fortuner is ʼn gunsteling onder derduisende gesinne, en die waardepakket is pas ʼn bietjie aangepas.
Hyundai se gewilde sportnuts vernuwe
Die nuwe model se ontwerp is polariserend, maar onder die vel is dit steeds ʼn lekker voertuig.
Mahindra kriewel uit sy winterslaap
Mahindra het sy XUV300 effens opgeknap met klein verbeterings wat hom meer aanloklik maak vir Suid-Afrikaanse kopers.
Suzuki is aan die brand
Die nuwe Celerio is ʼn spiksplinternuwe voertuig, ontwerp en al.
Ou getroue kry nuwe lewe
Die huidige Isuzu D-Max sal voortbestaan as ʼn Isuzu D-Max GEN 6, ʼn goedkoper alternatief tot die nuwe sewende generasie D-Max wat later vanjaar bekend gestel word.
BMW se jongste koepee beïndruk
Die feit dat ʼn 3-reeks nou enorm is teenoor ʼn E30, beteken daar is ruimte vir ʼn plaasvervanger… en dit is die nuutste 2-reeks se koepee.
Beste motor op aarde
Die 911 GT3 bied 375 kW en 470 Nm. Van 0 – 100 km/h neem ʼn blitsige 3,4 sekondes, en hy sal aanhou draf tot ʼn fantastiese 320 km/h.
Everest ʼn puik reisgenoot
Dit is die tweede keer wat ek ʼn lang afstand in die Everest aflê. Dis ʼn fantastiese voertuig, én die nuwe een is uiters mooi.