Die Britse koninklike familie het vanjaar onder meer geskiedenis gemaak met ʼn nuwe koning, en danksy twee boeke vir talle skokonthullings gesorg.
Alles deur die skrywer Jhua-Nine Wyrley-Birch
Volg dié vyf wenke om skuld te verminder óf te vermy
Lenings met ʼn buigsame terugbetalingstermyn help om van die druk op jou sak te verlig, maar wat as jy veelvuldige lenings en ander skuld soos winkelkaarte het om af te betaal?
Vakansiepret: Lig jou pinkie vir middagtee by pienk hotel
ʼn Middagtee by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad sal enigeen vir ʼn paar uur soos ʼn ware dame of heer kan laat voel.
Kyk: ‘Proe gou hier!’ saam met Lizz Meiring
Lizz maak geurige maalvleis en vetkoek, en dit is heel gepas vir haar rol in “Vetkoekpaleis II”.
Verbruiningsbehandelings: Wat is veilig en wat gaan vlek?
Maroela Media het met Anneke Megit, akademiese programkoördineerder, en Isanri Roodt, ʼn velsorglektrise by die Isa Carstens-skoonheidsakademie, oor wenke vir veilige en vleklose verbruining gesels.
Video: Propvol program, maar Natasha wil altyd nederig bly
Maroela Media het by Natasha Joubert gaan inloer om uit te vind wat haar jaar as Mej. SA se hoogtepunte, uitdagings en haar opwindende beursprojek is.
Aandag vakansiegangers: Kyk hiér Afrikaanse komedie onder die sterre
Kom skuur skouers met die sterre by verskeie buitelugvertonings van die Afrikaanse rolprent, “#LoveMySelfie”, dié Desembervakansie.
Donker, eksentrieke karakters is Dries se kos
Dries Botha is onlangs as “Suidooster” se skurk James Blignaut te sien gewees en maak tans ʼn draai in “Arendsvlei” as polisiekaptein Kyle Borman.
Video: Wees kreatief en maak jou eie Kerskrans
Dié krans kan opgehang of as ʼn tafelversiering gebruik word.
‘Vetkoekpaleis’ se Liane steeds besig, borrelend
“Ek probeer die humor in alles raaksien, dit kom maar met ouderdom en wysheid, skattie.”
Kreatiewe Karookinders beïndruk met pophuisprojek
“Baie van hierdie kinders ken ook net armoede of sukkelende omstandighede. Ons wil hê hulle moet weet hulle kan droom en boonop beloon word vir hul harde werk.”
SA sjef se restaurant smul weer aan Michelin-sukses
Thinus van der Westhuizen, ʼn Pretoria-gebore sjef, glo “elke liewe maaltyd moet voorberei word asof dit vir ʼn Michelin-inspekteur bedien gaan word.”
Demi sê oor danstreffer, ‘Die Kontrak’-oorwinning
“Toe ek die eerste keer na Chris se video kyk, het sy stem my dadelik geboei. Ek het vir my man gesê: ‘dié outjie kán wen’.”
Bêre jou bonus, Bublé kom SA toe
Dit sal Bublé se derde konserttoer na Suid-Afrika wees.
Koninklikes deel kostelike foto vir Kersfeeskaartjie
Die wit-en-swart portret is ʼn effense afwyking van die gesin se vorige paar Kerskaartjies.
Luister: Só skryf Mel die Storieverteller haar eie verhaal
“Ek is al van kleins af ‘vreemd’ en moes baie kommentaar trotseer oor hoe ek lyk, hoe ek praat en hoe ek goed doen, maar ek was nog altyd geseënd om nie om te gee wat ander dink nie.”
Hollywood: Messi is ‘Time’ se sportster van die jaar; ‘Home Alone’ se ma, seun herenig
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Harry wéér in hof oor Britse polisiebeskerming vir gesin
Die hertog glo sy vrou en kinders sal nie veilig in die Verenigde Koninkryk wees sonder die nodige polisiebeskerming nie.
Geliefde Britse komedie Kerstyd terug in SA fliekteaters
‘Love Actually’ was destyds ’n lokettreffer wêreldwyd en het deur die jare ’n geliefde Kersfeesrolprent geword.
Simoné klim in popsanger se stewels vir nuwe donkerkomedie
Met stywe, helderpienk uitrustings, hemelhoë wit stewels en sterk opinies, gee Simoné lewe aan haar popsangerkarakter, “Jolene”.