Maroela Media het agter die skerms met die mentors en beoordelaars van ‘Die Kontrak 3’ gesels.
Alles deur die skrywer Jhua-Nine Wyrley-Birch
Taylor Swift ryg beeldjies by toekenningsgeleentheid in
Die popster het Sondagaand geskiedenis gemaak deur haar 39ste toekenning by dié geleentheid in te palm.
Eerste pienkvoet op pad vir ‘Twilight’-akteur en sanger
Dié bekende Britse vermaaklikheidskunstenaars is sedert 2018 in ʼn verhouding.
Piepklein SA kunswerk steel kollig in Hollywood
Die Kaapse kunstenaar Lorraine Loots is onlangs gevra om ʼn kunswerk vir die musikant Tallulah Willis, dogter van Hollywood-akteur Bruce Willis, te maak.
Bryoni ʼn Mej. Heelal-voorloper danksy vrouebemagtigingsveldtog
Bryoni het hierdie week nog een van haar spogrokke vir dié kompetisie onthul, naamlik ʼn goue skepping deur die ontwerper William de Beer.
Luister: ‘Vrees moenie drome keer’, sê nuwe Mnr. SA
Tiaan beskryf homself as ʼn “mensemens” en glo dat baie probleme opgelos kan word as gemeenskappe, en veral mans, bereid is om eerlik te kommunikeer.
Geliefdes oorsee? Kom kuier saam met ander wat agterbly
“Hierdie sal die ideale geleentheid wees om ’n waardevolle ondersteuningsbasis op te bou vir daardie dae wat die verlange te veel raak.”
Ikoniese groepe rock 60 jaar later wéér op trefferlys
Dié legendariese rockgroepe, wat beide in die 1960’s ontstaan het, het in 1964 vir die eerste keer saam op die Billboard Hot 100-trefferparade verskyn.
Foto’s: Koning Charles vier verjaarsdag met voedselprojek
Koning Charles se jongste seun, prins Harry, sal na verwagting nie vanjaar by die monarg aansluit wanneer hy die kersies vir sy 75ste verjaardag uitblaas nie.
Verlies kelder nie jong klawerkoning se prestasie
“Een van die beoordelaars het vir my gesê dat ʼn mens net só kan speel as jy tragedie ervaar het, so my emosies het werklik deur my gespoel.”
Charles blaas verjaardagkersies uit sonder Meghan, Harry
Dié nuus kom te midde van die voortslepende vete tussen prins Harry en lede van die koninklike familie.
‘Nie ons koning nie’ skree skare ná Charles III parlement open
Die lewering van dié toespraak dateer uit die 15de eeu.
‘Local is lekker’ by nuwe Pta-sentrum
Die aktrise en sakevrou Leandie du Randt is een van vele plaaslike entrepreneurs wat spog met ʼn winkel by dié ontwikkeling in die ooste van Pretoria.
‘Koer’ met ‘Boer soek ’n Vrou’ op Afrikaanse maatsoekapp
“Daar is niks meer ongelooflik as om mense te help om pasmaats te vind nie, en mense wat daaroor skaam is, moet onthou dat almal op die app én televisieprogram in dieselfde bootjie is.”
‘Poppie nou eggo van Ella,’ skerts Hélène Truter oor ‘Vetkoekpaleis II’
“Vetkoekpaleis bly tog net eg, ikonies en onbeskaamd Afrikaans.”
Tweede tranetrekkerdokkie oor Bok-oorwinning op pad
Nes die eerste weergawe het SuperSport se kameraspan die Springbokke in “Chasing the Sun 2” gevolg op hul reis om die Webb Ellis-trofee vir ʼn vierde keer te lig.
Stigter van gewilde gewigsverliesprogram sterf
Mary Holroyd het Weigh-Less in 1975 op die ouderdom van 28 gestig.
Hollywood: Rockster en skaatsplankryer se kinders haak af, Britney se boek breek rekords
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Kampioenswemmer, gidshond hou lyf model
“Toe die skare vir ons hande klap en skree moes ek myself herinner om nie te begin huil nie. Niks kon my onder kry op daai oomblik nie.”
Britney-boek ontbloot afgryse van popster se beheerde lewe
Sy onthou hoe haar pa vir haar gesê het dat hy wettige beheer oor haar persoonlike en professionele sake gaan oorneem met die woorde: “Ék is nou Britney Spears.”