Hippokrates het gesê om te stap is die mens se beste medisyne.
Video: SA’ners presteer by oorsese talentsoekkompetisies
Die Mzansi-jeugkoor en die Suid-Afrikaanse danser, Musa Motha, het gehoorlede en beoordelaars van ‘America’s Got Talent’ en ‘Britain’s Got Talent’ meegevoer. Kom kyk die video’s hier!
Vadersdag-bederfgeskenke vir pa
Vergeet van vervelige sokkies en sakdoeke en bederf jou pa behoorlik!
‘Lofprysingsmaraton’ vir dié Jeugdag beplan
“Ons gaan vir jongmense wys dat hulle pragtig is, dat die Here lief vir hulle is en dat Hy ’n plan met hul lewens het. Hy wil hulle gebruik om ’n verskil in die wêreld te maak.”
Kom ondersteun ’n konsert gevul met liefde
Dis weer tyd vir Solidariteit Helpende Hand se Liefde In Gestremdheid (LIG)-konsert.
Afrikaanse Bybel nou 90 jaar oud
Vandag is daar meer as 6,8 miljoen Suid-Afrikaners wat Afrikaans as huistaal praat en met dankbaarheid kan terugkyk op daardie geskiedkundige dag in 1933 toe die Bybel vir die eerste keer in ons moedertaal uitgegee is.
Student dra wenstorie oor dood aan baanbreker oupa op
Die 20-jarige Hana Gammon hoop haar verhaal sal tot lesers spreek en ʼn “klein bydrae lewer” tot hoe mense die lewe, dood en verandering aanvaar.
‘Golden Buzzer’ vir SA kankeroorwinnaar by ‘Britain’s Got Talent’
Dié 27-jarige, wat nou in Engeland woon, is as klein seuntjie met kanker gediagnoseer.
Jeugboeke blaas lewe in oorlogsgeskiedenis
Hierdie nuwe jeugboekreeks is nie net daar om die kennis van die oorlog op ʼn kindervriendelike vlak te vertel en om lees onder die jeug te bevorder nie, maar ook om kinders bewus te maak van die waarde van museums.
Spaanse vrou klim vulkaan vir SA brandslagoffers
Cami Palomo gesels met Maroela Media oor haar toewyding aan kinders met ernstige brandwonde en planne om teen ʼn aktiewe vulkaan uit te klim.
Gemeenskapsteater is ’n plek waar kinders woeker met talente
Hy wou iets bou wat sy liefde vir die kunste en onderwys kombineer. Só het hy die The Shack Theatre tot stand gebring. Sommer so in sy agterplaas. Maretha Botes het met Freek Oersen, dramatowenaar, gesels oor hoe hy die gemeenskap ophef deur die uitvoerende kunste.
Pa begin vensterwassery om blink toekoms vir dogters te gee
“Vir lank het ek net ʼn lewe van armoede, bendegeweld en dwelmgebruik geken, totdat ek begin wonder het hoe dinge buite hierdie omstandighede sal lyk.”
Luister: Herdenk Vervolgingsondag saam met Geopende Deure
As volgelinge van Jesus word daar van Christene verwag om goeie vrugte te dra, maar daar is gelowiges wat vandag vervolg word vir hierdie goeie vrugte wat hulle vir Christus dra.
Maroela se Bruid van die jaar: Wen ʼn tweede wittebrood
Skryf in as Herfsbruid en staan die kans om ‘n tweede wittebrood te wen!
SA’ners blom oor eerste plek vir agapant by Chelsea-skou
Andy de Wet en Quinton Bean het die afgelope 18 jaar letterlik hul vingers stompies gewerk om die beste agapant te kweek.
‘Droomkamer’ by Steve Biko waar siek kinders net kind kan wees
“Dit is ʼn ontnugterende feit dat hierdie kinders, in ʼn tyd wanneer hulle vrylik die vreugdes van kinderjare behoort te verken, ʼn stryd voer wat die meeste van ons ons nie eens kan indink nie.”
Radiostasie wil duisende blikkies vir behoeftiges insamel
“Een van die swaarste aspekte van die projek is om te bepaal wie se nood die grootste is.”
Kom studeer sosiale wetenskappe in Afrikaans by AP Akademie
“Wat die BSocSci-kwalifikasie by die AP Akademie besonders maak, is dat die leer- en onderrigtaal Afrikaans is, en dat dit uniek en uitsonderlik vanuit ʼn bepaalde klassiek-Christelike grondslag aangebied word.”
Hekelnaalde klik teen dalende kwik
Sowat 1 500 mense van reg oor die land gaan dié naweek aan die ATKV Arendsnes-tak se unieke hekelmarathon ten bate van liefdadigheid deelneem.
Aros brei uit met hoër sertifikaat en honneursgraad in onderwys
Aros sal van 2024 af twee nuwe onderwyskwalifikasie aanbied, wat ʼn hoër sertifikaat in onderwys en ʼn honneurs in leerondersteuning insluit.