Dis onder die kap waar die nuwe Everest ʼn reusetransformasie ondergaan het.
Joburg tot Kaapstad met nét een tenk!
Teen ʼn konstante 100 km/h is die 1 431 km afgelê en slegs 73,82 liter diesel is gebruik.
KTM 890 Duke R – Die ‘super-skalpel’
Daar is regtig min fietse wat vir iemand met gemiddelde vermoë bogemiddelde selfvertroue gee.
Haval se dryfstelsel van die toekoms
Die algehele pakket van mooi stilering, ʼn luukse binneruim, slim tegnologie én ʼn moderne, hibriede dryfstelsel dra alles by tot ʼn indrukwekkende produk. Teen die prys wonder mens hoekom jy enigiets anders sou koop.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe BMW X1 en ikoniese 3-reeks
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor BMW se splinternuwe X1 en sy opgeknapte ikoniese 3-reeks. Hulle stel ook Suzuki se S-Presso, Suid-Afrika se goedkoopste motor, op die proef.
BMW se nuwe X1 beïndruk
Ons was onlangs by die bekendstelling van die nuwe BMW X1. Die eerste generasie se X1 was vir my ʼn lelike eendjie, maar die tweede een is werklik mooi.
Hyundai se Palisade nie nét ʼn mooi gesig
Dit is ʼn lekker groot sportnutsvoertuig met al die luukshede wat mens sou wou hê.
Motorbedryf bult sy spiere in Februarie
Dié vyf passasiersvoertuie was in Februarie die topverkopers.
Husqvarna se nuwe wêreldreisiger
Vir 2023 het Husqvarna ’n hardebaardweergawe van die Norden bekendgestel: die Norden 901 Expedition.
Braaaptor!!!
Die nuwe Ford Ranger Raptor is ʼn superbakkie wat 100 km/h vinniger as Volkswagen se GTI kan behaal!
Koop en verkoop gebruikte motors veilig, maklik
Dié aanlyn voertuigplatform maak die koop van ʼn nuwe of gebruikte motor makliker en veiliger as ooit tevore.
Wiele2Wiele ry met opgeknapte Hyundai Palisade
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Hyundai se vlagskip Palisade wat ‘n opkikkering ondergaan het. Hulle het ook vir jou die perfekte oplossing as jy ’n gesinsvoertuig soek en terselfdertyd ’n onderneming wil bedryf – Hyundai se Staria Multicab.
Corolla in die kol
Die hibriede Toyota Corolla, in sedan sowel as luikrug, is albei puik voertuie, so te sê perfek.
Nuwe Amarok se pryse bekend
Die nuwe Amarok deel sy DNS met Ford se Ranger en word in Ford se Silverton-aanleg gebou. Dit is ʼn pluimpie vir Suid-Afrikaanse bougehalte dat die Duitsers ons vertrou met hul enigste bakkie.
Lekker ryding, ten spyte van alles
Renault se Koleos het elke denkbare uitdaging maar teen sy mededingers is hy nie sleg geprys nie.
KTM raak ernstig met 390 Adventure
Met alles waarmee die 390 toegerus is, en ʼn voorgestelde prys van R124 000, is die KTM 390 Adventure uiters goeie waarde vir geld.
Wiele2Wiele gesels oor Volvo C40 Recharge
Hierdie week vir Wiele2Wiele word daar gesels oor die onthulling van Volvo se nuwe elektriese C40 Recharge, hulle gaan ry met Isuzu se D-Max V-Cross dubbelkajuitbakkie en hulle monde hang oop oor Ford se nuwe Everest.
Citroën se C5 Aircross eiesoortig en gerieflik
Citroën se C5 Aircross boks in ʼn baie mededingende segment en prysklas, maar daar is tog ʼn paar dinge wat in sy guns tel.
Motorverkope skop goed af in 2023
Toyota, Suzuki en Volkswagen het die meeste voertuie in Januarie verkoop.
Toyota GR-Beker sorg vir hope pret
Dit was die naweek die intreestryd in die GR-86 liga van die GR-Beker.