Seboloki het getuig dat hy die toneel van ʼn liggaam in ʼn polisie-vragmotor aan Madoda en Pule oorgelaat het omdat hulle oor wye kennis van misdaadtoneelbestuur beskik het.
Saak teen polisielede uitgestel vir verdere ondersoek
Die polisiebeamptes is vroeër vandeesmaand in hegtenis geneem nadat hulle glo omkoopgeld aanvaar het te midde van klopjagte op winkels met vervalste goedere in die Johannesburgse sakesentrum.
Saai vra vir herinstelling van SAOG-tribunaal
“Dit is belangrik dat organisasies van reg oor die spektrum die herinstelling van die tribunaal ondersteun.”
Komitee gaan voort met proses oor Jiba, Mrwebi
“In hierdie stadium sal die komitee voortgaan met sy program, want ons is nog nie formeel in kennis gestel of ingelig om ons proses te staak nie.”
Beskuldigde in Groot-Brak-moorde bly makker blameer
Hy het volgehou dat hy daarna van die toneel weggehardloop het en nie weet wat verder gebeur het nie.
Aarto ʼn ‘resep vir groter bloedvergieting, chaos op paaie’
“Ons begrawe te veel mense as gevolg van padongelukke. In 2018 het 12 921 mense die lewe verloor in botsings op die land se paaie.”
Vrou gee haar oor ná lyk van baba gevind is
ʼn 22-jarige vrou het haarself aan die Port Elizabeth-polisie oorgegee nadat die lykie van ʼn pasgebore baba in ʼn asblik gevind is.
Bekende speurder in hof ná kollega se skietdood
Hy het bekendheid verwerf vir sy betrokkenheid as speurder in die Jason Rohde-, Henri van Breda- en Hannah Cornelius-moordsaak.
Tien vas tydens taxi-oproer in Centurion
Paaie rondom die kruising is gesluit en die verkeer is via alternatiewe roetes herlei.
Foto’s: Minstens 4 beseer in grubotsing
Terwyl paramedici besig was om die beseerde man in die wrak te stabiliseer, moes reddingswerkers spook om hom met meganiese toerusting te bevry.
Nóg ʼn aanval by Malmesbury in Wes-Kaap
Drie mans, twee gewapen met vuurwapens en die ander een met ʼn breekyster, het die twee gedreig, vasgebind en verskeie items uit die huis gesteel.
3 met kookwater, strykyster gebrand in aanval
Hoewel die mans omstreeks 01:00 op die vlug geslaan het, het die slagoffers hulself tot omstreeks 06:00 in ʼn kamer toegesluit voordat hulle hulp by ʼn nabygeleë huis ontbied het.
Man sterf in ongeluk by Harmony-myn
“Harmony se bestuur wil graag sy medelye betuig met die werknemer se familie, vriende en kollegas.”
Solidariteit pak beleërde Denel in hof
Solidariteit het verlede maand dringende hofstukke op die sukkelende wapenvervaardiger beteken nadat Denel bekend gemaak het dat hy net ʼn gedeelte van sy werknemers se salarisse vir Junie en Julie kan betaal.
Krugersdorp-moorde: Drie swaar gestraf
Cecilia Steyn (38), Zak Valentine (34) en Marcel Steyn (21) is Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg gevonnis.
Jong onnie, oudleerders van skool sterf in botsing
“Elkeen van hierdie energieke jongmense sal gemis word.”
Meeste Kaapse Vlakte-verdagtes binne ure weer op vrye voet
“Dit is egter kommerwekkend dat dié inhegtenisnemings nie tot enige aanklagte of skuldigbevindings gelei het nie.”
Taxibestuurder in hof oor padwoede-voorval
“Die taxibestuurder het ʼn vuurwapen uitgepluk en ʼn skoot afgevuur.”
Medelye ná ‘sagmoedige reus’ in fratsongeluk sterf
“My kind… hy was so ʼn groot mens, maar hy het so ʼn klein hartjie gehad.”
Polisie maak plan met tekort aan bewysstelle
“Ons het die dringendheid van hierdie saak verstaan en dit is spoedig reggestel.”