“Die stad waarsku troeteldiereienaars ook om ʼn ogie op hulle diere te hou, omdat hulle dalk prooi vir slange kan word.”
Gebeure om Amy-Leigh se verdwyning steeds ʼn raaisel
Niemand is nog in verband met Amy-Leigh se ontvoering in hegtenis geneem nie.
Mynbedryf gee ekonomie ’n welkome hupstoot
Die mynboubedryf het hoofsaaklik die groei in die tweede kwartaal aangedryf. Mynwese het met 14,4% gestyg en dit is dié bedryf se sterkste vertoning sedert 2016.
Omstrede lokomotiewe: Saak gaan weer in hof draai
Die hof moet nou sê aan wie die lokomotiewe – wat tans op verskeie plekke in die land gestoor word – nou eintlik behoort.
Transitorowers slaan op twee plekke toe
Blitspatrollielede in die omgewing van die N2 het op die aanval afgekom en ʼn skietery het uitgebreek, waarna die verdagtes in drie luukse sedans met ʼn ongenoemde bedrag geld gevlug het.
Kafeteriakos glo oorsaak van mediese student se dood
“Die bestuur doen ʼn beroep op studente en personeel om kalm te bly gedurende hierdie moeilike tyd.”
Saak oor vlag-twiet teen AfriForum, Roets later aangehoor
Die organisasie sê in ʼn verklaring hoewel hy én Roets al vantevore gesê het dat hulle nie die ou vlag ten toon stel nie, staan hulle die aanklagte teen.
Bussiedrywer eers dan in hof ná Bestmed-direkteur sterf
Kotzé is Vrydagaand dood nadat hy ernstige beserings opgedoen het toe ʼn minibus in fietsryers ingeploeg het tydens die Cycle4Cansa-padfietsren verlede Sondag by Sun City.
Noue ontkoming vir egpaar ná seekoei boot omgooi
“Daai seekoei het van nêrens af gekom nie. Dit het ons heeltemal onverwags betrap.”
Twee gevonnis vir aanval op Frankfort-plaas
“Ons is dankbaar dit is verby, en kyk nie terug nie.”
Zambië maan burgers in SA om op hoede te wees ná aanvalle
Dié verklaring volg nadat ʼn Zambiese burger Maandag in Germiston aan die Oos-Rand deur ʼn groep verdagtes oorval en met ʼn skerp voorwerp in die voorkop gesteek is.
Meer as 100 agter tralies ná twee dae van geweld
“Terwyl bestendigheid na die geraakte gebiede teuggekeer het, is dit ontstellend dat mense aanhou om ou foto’s en video’s rond te stuur van gruwelike geweld wat weer hernieude gewelddadige reaksie kan uitlok.”
Student vermoor: Poskantoorwerker het glo vorige veroordelings
Stella Ndabeni-Abrahams, minister van kommunikasie en digitale tegnologie, het ʼn ondersoek gelas na die manier waarop die beweerde moordenaar van Uyinene Mrwetyana in diens van die poskantoor gebly het nadat hy glo vorige veroordelings het.
Twee vragmotors by Mooirivier aangeval
Die N3 is ʼn baie belangrike toegangsroete – nie net vir die provinsie nie, maar ook vir die res van die land. Die pad verbind die Durbanse hawe met binnelandse nywerheidsgebiede, asook ander Suider-Afrikaanse lande.
Belangrike geveg oor kopiereg woed vandag in parlement
Die implikasies van die Wysigingswetsontwerp op Kopiereg word vandag in ʼn uiters ongewone stap wat dalk ʼn welkome aanduiding van politieke nadenke by die ANC verteenwoordig, deur belanghebbendes en die parlementêre portefeuljekomitee oor kuns en kultuur bespreek.
Roets, AfriForum in hof oor vlag-twiet
Die stigting glo dat die plasing onder die voorwendsel van akademiese debat gemaak is.
Amy-Leigh gevind: ‘Laat ondersoek sy gang gaan,’ vra polisie
“Die ondersoek na haar verdwyning en skielike verskyning duur voort.”
Molefe betaal skuld ‘stuk-stuk’ af
“Mnr. Molefe se tyd raak min.”
Amy-Leigh ‘veilig’ gevind
“Dankie, dankie, dankie. Amy-Leigh is veilig.”
Amcu se deregistrasie opgehef
Die departement van arbeid het Maandag gesê die vakbond Amcu sal nie gederegistreer word as ʼn vakbond nie.