Een van die Khayelitsha-vierling, Bubele Mafenuka, is Donderdag ná ʼn kort siekbed oorlede.
Polisiebeampte sterf aan diens
ʼn Konstabel van De Deur-polisie in Gauteng is Donderdagoggend noodlottig gewond toe hy ʼn vermeende dwelmhandelaar wou aankeer.
Drie weer in hof vir ‘pannekoektannie’ se moord
Anna Herbst se liggaam is op 6 Julie in haar huis op ʼn kleinhoewe by Bloemspruit aan die buitewyke van die stad gekry.
Hof hoor Ramaphosa, Gordhan begin neiging om OB te beledig
Ramaphosa se aansoek handel oor óf hy verplig is om op te tree ná die OB se opdrag dat stappe teen Gordhan gedoen moet word oor ʼn vroeë pensioenuitbetaling aan die voormalige adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Stella-koshuismoorde: Uitspraak in binneverhoor dán gelewer
Staatsaanklaer Johan Smit en adv. Sakkie Nel het tot dié datum geleentheid om hul slotbetoë voor te berei voordat Hendricks sal uitspraak lewer.
Lesufi: Skole se ‘apartheidsname’ sal vervang word
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Donderdag bekend gemaak dat Hoërskool Hendrik Verwoerd in Pretoria oor drie weke ʼn ander naam sal hê.
Poskantoor se hoof bedank
Charles Nwaila, woordvoerder van die Poskantoor se raad, het in ʼn verklaring gesê Barnes het bedank weens verskille in die toekomstige strategie wat betref die struktuur van die Poskantoor, veral die posisionering van Postbank.
5 buitelanders sterf in gru-botsing
Nooddienste is om 11:55 na die toneel ontbied.
DA waarsku teen wysiging aan Grondwet
“Die Grondwet is nie ʼn struikelblok vir grondhervorming nie. Die struikelblokke vir grondhervorming was, en is steeds korrupsie, beperkte begrotings en ʼn gebrek aan politieke wil.”
Holomisa kap terug ná ANC-tirade oor ‘teemeisie’-twiet
“Duarte dink sy het ʼn lisensie om ander te beledig en wanneer hulle reageer, speel sy die geslagskaart.”
Poskantoor op Kirkwood beroof
Twee van die mans het die werkers aangehou en die geld in die kluis geëis.
Drie Pukke geskors, vervolg ná vuisgeveg
Die drie mans het reeds verlede Maandag in die hof verskyn en is op borgtog van R2 000 elk vrygelaat.
Talle kinders beseer in ongeluk op pad skool toe
Die kinders, tussen vier en sewe jaar oud, is Donderdagoggend na verskeie hospitale in die Vereeniging-omgewing geneem.
Man wat glo Devon aanrand in nog ʼn saak ondersoek
Die 33-jarige man wat aangekla word in verband met die aanranding op Devon Hofmeyr, word nou glo by nog ʼn aanrandingsaak betrek.
8 seuns verhoor ná vuiste klap by skool
Agt leerders is intussen geïdentifiseer vir hul beweerde betrokkenheid by die geveg en sal dissiplinêr verhoor word.
President se aansoek teen OB vandag aangehoor
Die OB het onlangs in ʼn hele paar hofuitsprake bloedneus gekry.
Rob, skilpad in visnet op strand gekry
Lede van die publiek wat langs die strand gestap het, het op die diere afgekom en alarm gemaak.
Hoës by SAID geskors ná Nugent-verslag
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het twee sleutelbestuurders as voorsorgmaatreël geskors en nog een se skorsing is verleng hangende dissiplinêre optrede.
Drie verdagtes nou vas ná moord op toeris
Ivanov was tydens sy dood op ʼn sakebesoek aan Suid-Afrika en het die land volgens berigte al by twee vorige geleenthede besoek.
Onbetaalde werkers sluit paaie in Rustenburg
Vandag se protesaksie was slegs ʼn voorsmakie van die massaprotesaksie wat vir Vrydag beplan word.