Dié stromingsreus het Sondagaand die toekenning vir die beste drama-reeks, asook die beste kortreeks ontvang.
Hollywood: Sterre skitter by Met-gala; ‘SNL’-akteur sterf
Vanjaar se tema was “In America: A Lexicon of Fashion”.
Country-legende in hospitaal ná hartaanval
“Die torakale chirurg het met my gesels en verduidelik dat ʼn operasie noodsaaklik is.”
Luister: ‘Begrond’ wys daar is hoop, selfs in donkerste tye
“Dit plaas die kollig weer op plaasmoorde wat so deel van ons bestaan geword het dat dit vir baie net statistieke is.”
’n Ring vir Boer PF se Chantelle
“Dit is so onwerklik; alles het nog nie mooi ingesink nie want ek het dit glad nie verwag nie.”
Foto’s: Lil Nas X, Olivia Rodrigo maak skoonskip met VMA-pryse
Die program is geopen deur Madonna, wat in 1984 VMA-geskiedenis gemaak het met ʼn inhuldigingsvertoning van haar liedjie “Like a virgin”.
Spoegwolf sorg vir ‘energieke manewales’ met albumbekendstelling
Dit was ʼn aand van goeie musiek, wyn uit die Kaap en kos van topgehalte.
Britney vanjaar se invloedrykste; spog met verloofring
Die diamantring van vier karaat is gegraveer met die woord “lioness”, Asghari se bynaam vir die sangeres.
Franna Benadé se splinternuwe seisoen
Ná agt albums en jare as aanbiddingsleier, sing op kampe en ook in kerke, het Franna Benadé ’n nuwe lied in sy hart én album op die rak. ʼn Splinternuwe seisoen op die randjie van sestig waarin God se goeie nuus gehoor móét word.
Emil Paul, Zanzi Africa blaas nuwe lewe in ballade
“Een keer” is ʼn kragtige ballade uit die pen van liedjieskrywer Vaughan Gardiner.
Luister: Maroela-leser se ode aan Morné Steyn
“Hy is myns insiens die beste losskakel ter wêreld. Ek wou dit graag in my liedjie met die wêreld deel en hoop dat hy ook daarvan sal hou.”
Foto’s: Agter die skerms van Ricus Nel se nuwe video
“Ons was vroeg uit die vere en ek het wonderlike akteurs en ʼn paar mooi meisies saam met my in die video.”
‘Halloween’-aktrise: ‘Ek haat gruwelflieks’
“Ek was lank in gruwelflieks en dit het deure in die bedryf vir my oopgemaak, maar die vrouebewegings het my gehaat.”
Foto’s: Babanuus vir sanger, vrou
Hy is deel van die musiekgroep EON, waarvan die ‘Getroud met rugby’-akteur Altus Theart die voorsanger is.
Candy Benson weer terug in die hospitaal
“Candy was reeds 53 dae in die hospitaal en die dinge wat sy daar gesien en gehoor het, is ongelooflik.”
Dankie vir die musiek, ABBA!
Al vier lede van ABBA sal digitaal saam met ʼn 10-stuk-orkes te sien wees.
Heléne Lombard: Van superfeeks na supersjef
“My kombuis is die hart van my huis. As mense by my kom kuier, sit ons nie in die sitkamer nie, ons sit in die kombuis.”
Katlego Maboe eis miljoene se skadevergoeding
Maboe eis dat die skadevergoeding binne drie weke betaal word.
Susanne Beyers is waarlikwaar ’n ikoon
Waarlikwaar! Dit is nie net die naam van die aktrise Susanne Beyers se huis in die Kaap nie, maar hierdie “outydse mooi word” som dié ikoniese aktrise ook op.
Medici hou prinses Charlene fyn dop
Dokters moet luidens ʼn verklaring nog vasstel presies wat tot die ineenstorting gelei het.