“Wanneer jy iets verloor waarvoor jy lief is, raak jy bewus van ander goed wat jy steeds het. Dit is waaroor ek geskryf het terwyl ek gewonder het wat is genoeg.”
Nightbirde onttrek aan talentkompetisie
Sy het in Junie vanjaar harte wêreldwyd verower met ʼn oorspronklike liedjie getiteld “It’s Okay” uit haar eie pen.
Sangeres veg steeds om lewe teen Covid-19
“Ek is so bang, maar ek weet ons Vader gaan haar gesond huis toe bring.”
Treffer-dokkie ‘Devilsdorp’ kry luisterboek, podsending
Die dokumentêre reeks het ’n nuwe rekord opgestel vir die Showmax-reeks wat die meeste ure gekyk is tydens die eerste vier dae nadat dit uitgereik is.
Erns verken Namibië in nuwe seisoen van ‘Elders’
“Teen sonsondergang gestap op die rooi duine op die rand van die Namib-woestyn en dit het skielik gelyk asof ons in hierdie gloeiende Pierneef-skildery stap.”
Bill en Melinda amptelik geskei
Volgens die Bloomberg-miljardêrsindeks is dit ʼn fraksie van hul fortuin van sowat $146 miljard.
Foto’s: Mej. SA se top-10 aangekondig
Dié groep sluit ʼn mediese dokter, vlieënier, aanlyn bakkeryeienaar en regstudente in.
‘The Lord of the Rings’ nou ʼn reeks
Die verfilming van die eerste seisoen van die reeks is Maandag in Nieu-Seeland voltooi.
Irene-Louise op Appel se hakke op Top-20
Elvis Blue se nuwe liedjie, “Meer as genoeg”, het ook sy weg tot die top-20 gemaak.
Duiker laat breinaalde klik langs Olimpiese swembad
“Die een ding wat my gesond van verstand hou deur die hele proses is my liefde vir brei en hekel en alles wat stikwerk behels.”
Afrikaanse kunstenaars trek laer met aanlyn konserte
“Die Ons Sal Self-konserte is ʼn pragtige voorbeeld van ‘ons sal self’ in praktyk.”
Brendan Peyper, Die Heuwels vereer op Samas
Die Samas vereer jaarliks Suid-Afrika se topmusiektalent.
André Schwartz ‘dankbaar’ vir asem ná Covid-stryd
“Toe ons in Maart konserte kon hou, het ek getoer en gesing en dit is ongelooflik hoe ʼn mens krag kry wanneer jy dit doen waarvoor jy lief is.”
Afrikaanse liedjie in Frans vertaal vir liefdadigheid
Christa Steyn het die liedjie in 1982 geskryf en dit is al meer as tien keer deur ander Suid-Afrikaanse kunstenaars opgeneem.
Bekroonde teaterstuk verwerk vir die kassie
Dit is as beste nasionale debuut op die Vrystaat-kunstefees bekroon en het in 2018 die kykNET Fiësta-toekenning vir beste ensemblewerk ingeoes.
Stian Bam maak draai in ‘Suidooster’
Dit is meer as ʼn dekade sedert Bam in ʼn sepie te sien was. “Dit was heerlik om ʼn nuwe karakter vir ʼn ruk te kon bewoon.”
Musiekvideo: Tyd bring genesing vir Vandiét
“Goed of sleg, ons moet geloof en hoop hê dat alles ten goede sal uitwerk. Ons moet onthou dat God ’n plan het met elkeen van ons se lewens.”
Hollywood: Netflix, Google wil personeel ‘verplig’ om in te ent; rocker ontken steeds seksklagte
In Junie het die Harry Potter-uitgewer, Bloomsbury, ook gesê personeellede moet ingeënt wees voordat hulle na die werkplek kan terugkeer.
Video: Emosionele oomblik toe ‘Lion King’-akteurs herenig
Dit was ʼn emosionele oomblik vir die akteurs van die musiekspel The Lion King toe hulle ná 500 dae uiteindelik weer kon herenig om saam te repeteer.
Theuns sê ‘dankie’ midde gesondheidstryd
Leukemie is in September verlede jaar by die sanger gediagnoseer en hy ontvang sedertdien chemoterapie.