“Dit is hoogtyd dat Ramaphosa ʼn ruggraat kry, teen sy party opstaan en begin om Suid-Afrika eerste te stel.”
Alles vir die sleutelwoord "afsonderingsregulasies"
Saai nader hof oor regulasies vir jag
Wildboere kon nie vanjaar internasionale jagters ontvang nie, wat ’n verlies van omtrent R2 miljard in inkomste beteken het.
Onderwys in gesprek: Gevolge van hernude sluiting van skole
Kenners bespreek wat die hernude sluiting van skole weens die Covid-19-pandemie vir onderwysers en leerders beteken.
‘Hof moet sê oor omvang van Dlamini-Zuma se mag’
Fita doen aansoek om verlof tot appèl teen die Pretoriase hooggeregshof se uitspraak in Junie teen die verbod, waartydens die regering aangevoer het die verbod is noodsaaklik in die stryd teen Covid-19.
Covid-19: Meer as 20 miljoen gevalle wêreldwyd
Intussen het Rusland regulatoriese goedkeuring gekry om ʼn Covid-19-entstof te ontwikkel.
Gewilde Centurion-hotel tydelik gesluit weens Covid-19
Die regulasies wat steeds van krag is, maak dit bitter moeilik vir ons om suksesvol met die besigheid voort te gaan.
W-Kaap versoek dat alkoholverbod onmiddellik gelig word
“Die uitwerking van hierdie tydelike verbod word nie net in ons landbou- en boerderygemeenskappe ervaar nie, maar ook in ons toerisme- en gasvryheidsektor.”
Hof sê weer nee vir Maimane oor skole
Maimane was ontevrede oor die hooggeregshof se beslissing dat sy aansoek om skole weer te sluit, van die hand gewys is.
SA ‘nie gereed’ om drankverbod op te hef – Mkhize
Mkhize is die afgelope maand gepeper met vrae oor die volgehoue verbod op alkohol en waarom dit nie opgehef kan word nie.
Regering hersien Covid-19-regulasies dalk binnekort
Totdat ons heeltemal veilig is, sal die regering aanhou om die regulasies te hersien of in stand hou om die verspreiding van Covid-19 te beperk.”
SANParke se verblyf maak dán oop
“Ons is besig om seker te maak dat die opening van verblyf in ons nasionale parke onder die strengste gesondheidsprotokolle gedoen word om ons personeel en gaste veilig te hou.”
Pick n Pay lê honderde af weens afsonderingsregulasies
Van die afsonderingsregulasies, soos die beperkings op die verkoop van drank en sigarette, het die handelaar se winsmarge negatief beïnvloed.
Jagters mag dán oorslaap
Verblyf word nou vir jagdoeleindes toegelaat, maar …
‘Hef drank- en tabakverbod nou op’
Daar word opnuut geëis dat die verbod op die verkoop van alkohol en sigarette opgehef word.
6 maniere om die gasvryheidsbedryf te help
“Terwyl dit wonderlik is om die strate in te vaar in protes, sal dit alles verniet wees as ons nie ons mede-Suid-Afrikaners in hul tyd van nood uithelp nie.”
Lei rampwetregulasies tot noodtoestande?
Die vraag is of mense, wie se oorlewing deur drakoniese, irrasionele regulasies op die spel geplaas word, hul regtens daarteen kan verset.
Optog oor hantering van Covid-19 beplan
“Deur die protesoptrede eis ons dat die regering die vryheid en veiligheid van alle Suid-Afrikaners verseker.”
Stigting sit hofstryd voort oor Dlamini-Zuma se mag
“Dlamini-Zuma word al vir langer as vier maande lank toegelaat om op haar eie, of saam met die nasionale bevelsraad, wetgewing in te stel as deel van die regering se reaksie tot die Covid-19-pandemie.”
Polisie ondersoek samekoms buite Mlangeni-huis
Mense is woedend hieroor en wil weet of die afsonderingsregulasies net vir sommige Suid-Afrikaners geld.
TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies
In baie landelike gebiede is die plattelandse ekonomie afhanklik van jagters en wildsboere se spandering. Dit is inderdaad wat die landelike omgewing aan die gang hou.